23/09/2022
Ons het die volgende masjiene te koop. Besigtig by ons winkel
54 Beyers Naude laan. Potchefstroom
Meat O Matic Vleis saag te koop, baie mooi opgepas & in n goeie werkende toestand.
Vleis meuletjie & bybehore ingesluit. n goeie werkende toestand R4000.00 of naaste kontant aanbod.
Elektriese Warrior Lawn Trim (kant snyer) R900.00 of naaste kontant aanbod.