01/06/2026
Ons vier Porterville Bande se 7de bestaansjaar! 🥳
Dankie aan ons span, elke kliënt, ondersteuner en vriend wat deel is van hierdie besondere reis. Mag daar nog baie jare van harde werk, goeie diens en sterk verhoudings voorlê.
Op 7 jaar sterk – en nog vele meer wat voorlê. 🛞🛠️