25/10/2024
Ons het 'n 3000L trailer gekoop by hul, ons is 450km weg van hul depot. Ons het die trailer paar keer gebruik maar kon nooit 3000 L in kry nie, ons het hul gekontak, en soos per hul versoek het ons die trailer vir hul terug geneem. Hul het na 'n groot baklei gese dit is onmoontlik en hul ook nie bereid om hom vol diesel te maak nie, nadat ons gese het ons al dit betaal net om hul te wys hy vat nie 3000L nie, hul het ons 'n nuwe tank opgesit en ons het hom weer getoets by ons en vol gemaak, met fotos en video, en 'n level op die trailer om te wys hy staan 100% gelyk, vat die trailer steeds net 2858L en steeds nie 3000L soos versoek nie. Baie sleg dat dit die situasie was maar ek sal NOOIT weer met hul besigheid doen nie, want hulle is so ongeskik en weier om te kyk na ons bewyse se net jammer dit is wat dit is.....