18/06/2015
Hunters Team: Haai almal! Vadersdag is om die draai en wat beter geskenk om pa mee te bederf as biltong en droëwors!! Besoek ons gerus more (vrydag), Saterdag EN Sondag vir die beste biltong en droëwors in die weste!! 1e vloer Towers building, 333 Main Rd, Paarl.