Conqueror Western Cape - Dealership

Conqueror Western Cape - Dealership Welcome to the official page for Conqueror's Western Cape dealership - the original off-road campers!

Lekker pryse te wen saam met LekkeR Kampplekke! 🥳🥳Moet nie jou kans misloop nie! 🥰Conqueror Western Cape - DealershipVlo...
10/06/2026

Lekker pryse te wen saam met LekkeR Kampplekke! 🥳🥳

Moet nie jou kans misloop nie! 🥰

Conqueror Western Cape - Dealership
Vloedbos

🎉Baie geluk aan die Van Wyk gesin met julle nuwe Conqueror UEV25X!Mag hierdie die begin wees van ongelooflike avonture, ...
09/06/2026

🎉Baie geluk aan die Van Wyk gesin met julle nuwe Conqueror UEV25X!

Mag hierdie die begin wees van ongelooflike avonture, kampvure en baie herinneringe saam. Veilige reise en geniet elke kilometer!

Welkom by die Conqueror Wes-Kaap familie! 🥳



Conqueror SA

Amazing work being done by Walking on Water Ministry... celebrate recovery. You are worth it. 🥳
30/05/2026

Amazing work being done by Walking on Water Ministry... celebrate recovery. You are worth it. 🥳

🌊 You’re Invited – Celebrate Recovery 🌊

Join us for our Celebrate Recovery Evening Group in Wellington.

A safe, supportive space for healing, hope, and real connection. Come as you are — you’re not alone.

✨ Take the first step — we’ll walk it with you. ✨

Big shout out to our newest top fans! 💎Corne Breytenbach Fourie, Christo Bester, Tadiwa J Makoni, Ignatius Vermaak, Nige...
30/05/2026

Big shout out to our newest top fans! 💎

Corne Breytenbach Fourie, Christo Bester, Tadiwa J Makoni, Ignatius Vermaak, Nigella Andre

Drop a comment to welcome them to our community, fans 🥳🥳

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! 🥳Lisbe Terblanche, Kevin Mcdonald, Matt van Wyk, Liezl C...
29/05/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! 🥳

Lisbe Terblanche, Kevin Mcdonald, Matt van Wyk, Liezl Chambers, Esme Marais, Masp Michael Erasmus, Marieta Van Zyl Fourie, Marietjie Haman, Hilandi Nieuwenhuys, Claudia Vecchio, Adre Malherbe, Richelle Flynn, Madri Van Eck, Christa De K**k, Antoinette Coetzee, Lana Zietsman, Helène Stander, Belinda Roos, Catherine Rall, Andre Scheepers van Vuuren, Rhona Brooks, Marilize Willers Fourie, Jannie Breet, Amanda Van Dyk, Louis Veldsman

27/05/2026

Soos belowe, sê ek gou vir julle waar kamp ons. BietjieDam is eintlik nog 'n splinternuwe kampplek net 120km vanaf Kaapstad. Save die video vir updates.

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Karlo! 🥳Jou 21ste verjaarsdag is ’n besondere mylpaal en jy, en jou ouers, kan baie...
25/05/2026

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Karlo! 🥳

Jou 21ste verjaarsdag is ’n besondere mylpaal en jy, en jou ouers, kan baie trots wees op wie jy is vandag. Jy is ’n jong man van goeie waardes, karakter en baie potensiaal.

Onthou altyd wat die Here se Woord oor jou lewe spreek:

1. Vir karakter en integriteit:
“Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.”
– Jeremia 29:11

2. Vir leiding en vertroue in God:
“Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelyk maak.”
– Spreuke 3:5-6

3. Vir krag en moed:
“Wees sterk en vol moed… want die Here jou God is by jou oral waar jy gaan.”
– Josua 1:9

Mag jy in elke stap wat jy neem die Here se leiding ervaar, en mag jou lewe gevul wees met wysheid, moed en guns. Bly nederig, bly gefokus, en moenie bang wees om groot te droom nie, want jy is geskape vir ’n doel.

Mag hierdie jaar vir jou nuwe uitdagings bring, seëninge wat jy nie eens verwag het nie, en vreugde wat jou hart vol maak. 🥳🥳

LekkeR Kampplekke

Conqueror Wes-Kaap in Paarl. Jou Conqueror kontak in die Wes-Kaap Provinsie! Kontak ons vandag vir: - Nuwe Verkope- Gebr...
21/05/2026

Conqueror Wes-Kaap in Paarl. Jou Conqueror kontak in die Wes-Kaap Provinsie!

Kontak ons vandag vir:

- Nuwe Verkope
- Gebruikte Verkope
- Tent & Canvas Werk
- Diens Sentrum
- Werkswinkel

Whatsapp Hulplyn: 082 470 6699
Tak Eienaar: 076 573 0706 (Jòvan Pienaar)
Adres: The Simondium Guild, R45, Paarl
Epos: [email protected]

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!Boetie Luther, Elsa Minnaar, Izelle Strydom, Kenny Nagel,...
19/05/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!

Boetie Luther, Elsa Minnaar, Izelle Strydom, Kenny Nagel, Nada Steenkamp, Susan Schüin, Wilhelm En Marietjie Uys, Karin Van Rooyen Jooste, Elicia Grobler van Deventer, Beryl Braybrooke, Philip Zulch, Retha Pienaar, Michelle Carelse Davids, Rita Coetzee, Devlin Hurst, Anmar Mostert, Karin Van Tonder, Natasha Van Dalen, Madelein Laufs, Schalk Coetzee, Nicolette Knoetzen, Jeandre Claassen, Neil Pool, Suzette Suzie Wandrag, Christiaan Harmse, Lélani Martin

19/05/2026

Conqueror Wes-Kaap in Paarl. Jou Conqueror kontak in die Wes-Kaap Provinsie!

Kontak ons vandag vir:

- Nuwe Verkope
- Gebruikte Verkope
- Tent & Canvas Werk
- Diens Sentrum
- Werkswinkel

Whatsapp Helplyn: 082 470 6699
Tak Eienaar: 076 573 0706 (Jòvan Pienaar)
Adres: The Simondium Guild, R45, Paarl
Epos: [email protected]

Address

The Simondium Guild, R45
Paarl
7670

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27824706699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Conqueror Western Cape - Dealership posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share