02/09/2026
Baie Geluk aan al ons Leerders wat hulle Kode C1 geslaag het by Oudtshoorn DLTC.🎊🔥
Ons is baie trots op julle prestasie en ons wens julle baie veilige kilos toe daar buite🚨💯 Dankie dat julle van MJ's Driving School gebruik gemaak het.
Eleonore Botha Gregory Botha