Rota Wheel Tyres

Rota Wheel Tyres We are a Multibrand Tyre Service Center, in Ottosdal North West. We sell new tyres, in any size and any brand.

We also retread tyres with a wide range of Recamic, Leader Tread & Bandag patterns - we collect your casings and deliver your retreads for you - we also have a brilliant turn around time with our retreads. We also have a 24 hour breakdown service available.

"As n band werk dan werk hy" ! Hierde stel bande weer opgesit vir n baie tevrede klient . GRIPMAX MUD RAGE MT3 265/65R17...
23/11/2023

"As n band werk dan werk hy" ! Hierde stel bande weer opgesit vir n baie tevrede klient . GRIPMAX MUD RAGE MT3 265/65R17.Dankie Lolie

21/11/2023

4 Nuwe Gripmax MudRage RT. Dankie Tommie

10/05/2023
4x nuwe 265/70R17 XBRI Brutus T/A!Dit lyk spoggerig!Kontak ons vir enige bande kwale, ons help graag.📞0184691226✉️info@r...
22/02/2023

4x nuwe 265/70R17 XBRI Brutus T/A!
Dit lyk spoggerig!

Kontak ons vir enige bande kwale, ons help graag.
📞0184691226
✉️[email protected]
📍 Hoek van Swart & Louw Straat , Ottosdal , Noord Wes

Ons het die naweek ‘n watergatjie geborg by Ottosdal Draf & Trap ! Dit was pret. Bly ons kon die deelnemers bietjie ‘n h...
30/01/2023

Ons het die naweek ‘n watergatjie geborg by Ottosdal Draf & Trap ! Dit was pret. Bly ons kon die deelnemers bietjie ‘n hupstoot gee met verversings & lekkernye !
& selfs tot hulle bietjie afkoel met Thato wat agter hulle aan hardloop 😂.

05/01/2023
Wat 'n lekker begin vir die nuwe jaar! 4x nuwe Gripmax Mud Rage M/T is vir die Bakkie opgesit. Lyk dit nie bakgat nie?Ko...
04/01/2023

Wat 'n lekker begin vir die nuwe jaar! 4x nuwe Gripmax Mud Rage M/T is vir die Bakkie opgesit. Lyk dit nie bakgat nie?

Kontak ons vir enige bande kwale, ons help graag.
📞0184691226
✉️[email protected]
📍 Hoek van Swart & Louw Straat , Ottosdal , Noord Wes

Ons by Rota Wheel wil net vir al ons kliente sê baie dankie vir die ondersteuning. Geseënde Kersfees & Voorspoed vir die...
24/12/2022

Ons by Rota Wheel wil net vir al ons kliente sê baie dankie vir die ondersteuning. Geseënde Kersfees & Voorspoed vir die nuwe jaar ! 🎄

Die trekker is bederf met 2x nuwe 580/70R38 Vredestein Traxion 70.Vir enige bande kwale kontak ons gerus. Klein of groot...
22/12/2022

Die trekker is bederf met 2x nuwe 580/70R38 Vredestein Traxion 70.
Vir enige bande kwale kontak ons gerus. Klein of groot ons help graag!

📞0184691226
✉️[email protected]
📍 Hoek van Swart & Louw Straat , Ottosdal , Noord Wes

Loader back in "Paydirt" Well done !
29/11/2022

Loader back in "Paydirt" Well done !

Address

Hoek Van Swart & Louw Straat
Ottosdal

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27833788648

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rota Wheel Tyres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share