Jmj solutions

Jmj solutions supply, maintenance and installation of cctv cameras, gate motors, alarm systems and electric fencing

Proffesionele dienste wat short cuts vat om kostes te bespaar en op die einde van die dag lei die klient daar onder. Met...
07/07/2012

Proffesionele dienste wat short cuts vat om kostes te bespaar en op die einde van die dag lei die klient daar onder. Met krag onderbreking het 9 kameras die gees gegee want die vorige kontrakteur het nie batterye wat standaard saam met power supplies gekom het verwyder. Nee mense dit werk nie so nie. J.M.J solution glo aan kliente diens en geen comebacks. Net n boodskap aan kamera operateurs dit sal nie geduld word nie julle dae is getel in limpopo streek. By ons kom die klient se belange eerste. Dis n duur game die en ek sal streef om DIÉ beste diens aan kliente in die limpopo streek te gee.

06/07/2012
Nog n suksesvolle projek. Waterberg oue te huis. Kom ons noem dit n charity job. Klient het net die materiaal verskaf my...
06/07/2012

Nog n suksesvolle projek. Waterberg oue te huis. Kom ons noem dit n charity job. Klient het net die materiaal verskaf my besigheid het werk verniet vir hulle gedoen om ons ouer garde mense te beveilig.

25m infra rooi kameras op special vir volgende 10 dae. Terwyl voorraad hou
03/07/2012

25m infra rooi kameras op special vir volgende 10 dae. Terwyl voorraad hou

25/06/2012

HARD DRIVE SPECIALS
1 terrabyte sata hard drive R1499
2 terrabyte sata hard drive R1699

Cctv for vehicles. Contact me for more info
22/06/2012

Cctv for vehicles. Contact me for more info

20/06/2012

VIDEO: ET-skuldiges later gevonnis

By: Susan Cilliers
2012-06-18 23:07
Ventersdorp. – Wat ’n dag van afsluiting moes wees vir die vermoorde Eugène Terre’- Blanche se familie het gister in frustrasie ontaard toe sy moordenaar se vonnisoplegging met twee maande uitgestel is.

Die vonnisoplegging van Chris Mahlangu, wat skuldig bevind is aan die moord, en Patrick Ndlovu, wat vrygespreek is op die moordklag, maar skuldig is aan huisbraak, is tot die week van 20 Augustus uitgestel.

Dit was nodig omdat Johan Engel van die departement van maatskaplike ontwikkeling se proefbeampteverslag oor Ndlovu nog nie klaar is nie. Engel het ten minste ses weke daarvoor nodig, het die hof gister gehoor.

In die verslag sal onder meer aandag gegee word aan Ndlovu se persoonlike omstandighede en die uitwerking van die moord op die Terre’- Blanche-familie.

Ndlovu was minderjarig toe hy en Mahlangu op 3 April 2010 saam by Terre’Blanche se plaashuis ingebreek het en hy vermoor is.

Die staat kon nie Ndlovu se betrokkenheid by die moord bewys nie. Erkennings wat hy gemaak het, is nie toegelaat nie omdat sy regte as minderjarige geskend is.

Gister, meer as twee jaar ná die moord wat wêreldwyd opslae gemaak het, het Terre’- Blanche se familie met groot afwagting in die rondgaande hof gesit.

Die uitstel was ’n groot teleurstelling, het Steyn van Ronge, AWB-leier, namens Martie, die weduwee, en die res van die familie gesê.

“Nou kan hulle en ons (Terre’Blanche se ondersteuners) steeds nie die emosionele pad klaar stap nie. Ons hoop Mahlangu word lewenslange gevangenisstraf opgelê.”

’n Klein groepie AWB-ondersteuners het buite die hof in uniform gestaan en onder meer Vierkleur-vlae laat wapper.

Een van hulle, ’n laerskoolseun, het aan Beeld se fotograaf, Felix Dlangamandla, gesê sy “voete moet raas”. Dit was nadat Dlangamandla aan een van die AWB-volwassenes gevra het hoekom die seun nie in die skool is nie.

Call me for more info
18/06/2012

Call me for more info

17/06/2012
Very easy to use provinding your mobile phone is compatable
17/06/2012

Very easy to use provinding your mobile phone is compatable

Cctv right from your mobile phone. Watch the kids. Watch the maid. Whatch your workers all from the palm of your hand. F...
17/06/2012

Cctv right from your mobile phone. Watch the kids. Watch the maid. Whatch your workers all from the palm of your hand. For info inbox me

Address

Nylstroom
0510

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00
Sunday 07:00 - 15:00

Telephone

0738566228

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jmj solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jmj solutions:

Share