26/09/2026
đźšśđź’š BAIE DANKIE VIR DIE HARTLIKE ONTVANGS! đź’šđźšś
’n Groot dankie aan Kara en die bestuur van Africa Truck Stop Mosselbaai vir die geleentheid om ons produk aan te wend. Dankie vir Thylo se bereidwilligheid om te leer en te deel! 🙌
👏 Baie geluk met die vinnige voltooiing van julle S.E.A.L-opleiding — nou is julle gereed om julle vloot te behandel en meer sorgvrye myle af te lê! 🛞💪
Met S.E.A.L Tyre Seal is dit nie net oor ’n pap band nie…
👉 DIT GAAN OOR MINDER STAAN, MINDER KOPPYNE EN MEER WERKSTYD! 🚜⏱️
Ons glo julle gaan baie sorgvrye myle met S.E.A.L aflê! 💚🛞
S.E.A.L – Hou jou wiele aan die rol! 🔥