28/08/2026
🏆 3 JAAR IN ’N RY! 🏆
DANKIE, MOSSELBAAI! 💙
Ons harte is vol dankbaarheid! ❤️
Ons is ongelooflik trots en bevoorreg om vir 3 jaar in ’n ry as Best of Mossel Bay Best, Breakdown Service -wenners aangewys te word! 🏆🏆🏆
Hierdie prestasie sou nie moontlik wees sonder ons kliënte, ondersteuners en ons ongelooflike span nie.
Dankie Mosselbaai dat julle in ons glo, ons ondersteun en ons vertrou met julle voertuie. 🙏
Ons waardeer elke oproep, elke aanbeveling en elke boodskap meer as wat woorde kan sê.
💙 Meyer Towing & Recovery
🚨 24/7 Roadside Assistance & Recovery
🏆 Best of Mossel Bay – 3 Years in a Row!
Dankie, Mosselbaai! Ons waardeer julle! 💙