14/10/2026
Baie baie geluk met jou Bestuurs Lisensie in Oudtshoorn vandag Christin๐ฅ๐พ๐ฅ๐ฅณ๐๐๐Well done girl jy het bewys jy gaan dit doen en ons is baie trots op jou๐๐Mag jy net veilige kilometers op jou lewenspad vorentoe ervaarโ๏ธ๐๐๐ป๐ฉธgeniet die bestuur ten volle jy verdien dit๐๐๐๐๐๐