ToybyVicky Lekker Buffels

ToybyVicky Lekker Buffels Toyota Sales Executive Buffel Girl energy.ADHD op turbo.
πŸ˜‚πŸƒ
SPREUKE 31:10- 31 sit na aan my HART
0716430136
[email protected]

08/09/2026
07/09/2026

Raider X ecab 4x2 op special slegs R649 900 Subject to inhouse finance 0716430136

03/09/2026

Hier is ’n kort uiteensetting van hoe H2A-finansiering werk en wat ek van jou benodig.

πŸ“„ Dokumente wat ek benodig:

β€’ 3–6 maande Suid-Afrikaanse bankstate
β€’ Suid-Afrikaanse ID
β€’ Suid-Afrikaanse bestuurslisensie
β€’ Bewys van woonadres (Suid-Afrika)

’n Krediettelling van ongeveer 620–629 of hoΓ«r word gewoonlik benodig.

Laat weet my ook asseblief:
β€’ Het jy tans enige skuld?
β€’ Indien nie, is dit heeltemal reg, maar dit kan soms die finansieringsproses moeiliker maak. Ek is egter altyd bereid om die aansoek in te dien en te kyk wat die bank sΓͺ.

πŸ‡ΊπŸ‡Έ As jy op die H2A-program in Amerika werk

Amerikaanse betaalstrokies kan nie vir Suid-Afrikaanse voertuigfinansiering gebruik word

03/09/2026

Nog n Happy client πŸ˜πŸ˜‰ kry jou HILUX BY MY !

02/09/2026

Ons het die SRX Bitter mooi gemaak !!!!

02/09/2026

Chad I gave you a glimps of mine, maybe show me your Best? There is a saying of you wanne run with the big dogs you better start building and stop barking 😏

27/08/2026

Skakel my oor die Badboy πŸ˜‰ 0716430136

27/08/2026

Ons Doen bietjie Ironman

25/08/2026

Bietjie Hilux bou

Address

56 Olievenhout Avenue, Northriding
Midrand
2161

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ToybyVicky Lekker Buffels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category