17/02/2015
Pikkie's Driving School het so ver n 100% slaagsyfer op learners :-) Ons het n special vir learners R350 vir 10 lesse en ons help jou om vinnig jou learners te kry sodat jy wettig op die pad kan bestuur saam met n persoon wat n wettige lisensie het vir dieselfde klas voertuig :-) Inbox my vir enige belangstelling.