Porta Verspreiders

Porta Verspreiders Shell Branded Distributor diesel, iluminated parafien and the full range of shell lubricants http://portafuels.co.za/

https://youtu.be/gpeV_cFFcg0
19/10/2022

https://youtu.be/gpeV_cFFcg0

A joint operation between the Hawks and Bidvest Proteacoin has swooped on an alleged kingpin behind the theft of fuel from Transnet's national pipeline. The ...

03/01/2022

VAKATURE

PORTA VERSPREIDERS:
Grootvoertuig Operateur Tenker Drywers

VEREISTES:

Kode 14 drywers lisensie met / DGP
Moet betroubaar en netjies wees.
Geen kriminele rekord.
Ondervinding in die vervoer van petroleum produkte sal tot voordeel wees.
25 Jaar + van ouderdom wees.
Moet in die Witbank/Middelburg omgewing woon.

Neem asseblief kennis die posisie vereis geen uitslaap of langafstand nie!

Stuur Cv's aan : [email protected]

PORTA VERSPREIDERS / PORTA TYRESVAKATURE : KRAAN OPERATEURVEREISTES:Kode 14 drywers lisensie met PDP / DGPMoet betroubaa...
20/03/2021

PORTA VERSPREIDERS / PORTA TYRES
VAKATURE : KRAAN OPERATEUR
VEREISTES:

Kode 14 drywers lisensie met PDP / DGP

Moet betroubaar wees en bereid om skofte te werk

Opleidings sertifikate vir kraan en "Tyre Grab" sal voordelig wees

Meganiese agtergrond

Stuur Cv's aan : [email protected]

01/02/2021
26/11/2020
Ons deel met groot hartseer die slegte nuus van Annemarie Lombard se afsterwe.Annemarie was 18 jaar deel van die Porta s...
15/10/2020

Ons deel met groot hartseer die slegte nuus van Annemarie Lombard se afsterwe.

Annemarie was 18 jaar deel van die Porta span en ‘n vriendin vir ons almal. Haar vriendelikheid, integriteit en onmeetbare lojaliteit sal vir ewig onthou word.

Ons harte is baie seer en gaan haar vreeslik mis.

Ons d**k aan haar man, Johan, en kinders, Roché en Christoff in hierdie moeilike tyd.

Rus in vrede, Annemarie❤️ 🕊

Address

Zuid Str 72
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Porta Verspreiders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share