Pothole Dodgers Motorcycle Club

Pothole Dodgers Motorcycle Club Motorcycle Club President: Christo de Bruyn 0716857619
Vice: Riempie de Bruyn 0795173205
Secretary: Charmagne de Bruyn 0827803917

Pothole Dodgers MCC en J.A.W. Ministries wil graag ons borge bedank vir hul bydrae met Rivierpark Aftree Oord Kersfees p...
11/01/2020

Pothole Dodgers MCC en J.A.W. Ministries wil graag ons borge bedank vir hul bydrae met Rivierpark Aftree Oord Kersfees projek.
Sonder julle sou ons nie die projek kon aanpak nie.

BORGE

Royal Eagle
Eagle Riders
Bok & Michelle Booysen
Stefan & Corné Pretorius
Riempie & Elize de Bruyn
JAW Ministries
Pothole Dodgers

16/12/2018
16/12/2018

Pothole Dodgers MCC en J.A.W. Ministries wil graag ons borge bedank vir hul bydrae met Wondershoek Back 2 School 2019 projek. Die dag was n reuse sukses.
Sonder julle sou ons nie die projek kon aanpak nie.

Baie dankie aan Mark en Harm met die uitdeel van die skoolbenodighede.

Borge vir 2019

Harm & Natasha Pretorius, Mark & Helga Salzwedel van SKE SERVICES CC

INNOCENT VICTIMS MCC

August & Illona Pieters
Eugene Liebenberg
Bok & Michelle Booysen
Johan & Anita Heymans
Natascha Robberts
Miekie & Jeanne (Hyper Meat & Chicken)

10/12/2018

Wondershoek "Back2School"

Datum: 16 Desmber 2018

Tyd: 9h00 (Kerk diens)
Na die diens: Uitdeel van skoolgoed
Kuier saam na die tyd

Plek: Neem kennis dat die venue verander het na Rivierpark Saal. (JAW Ministries se kerk)

Enige navrae kontak Charmagne 0827803917

05/11/2018

Pothole Dodgers het weer die 16de Des. die "Back to School" projek aan. Ons gaan die jaar uitry na Wonderhoek Kinderhawe op die Loskop pad net buite Middelburg om die dag daar saam met hulle te geniet.

Ons het borge nodig om die dag n sukses te maak. Elke potlood, pen of bydrae klein of groot sal waardeer word. Indien jy lus voel om n kind te borg kontak Charmagne 0827803917 vir n lys. Elke kind per standerd se lys verskil. Emails is uitgestuur en as jy nie een ontvang het nie vra gerus dat een aangestuur word. Borg briewe kan ook aangevra word by Charmagne. Pothole Dodgers bedank byvoorbaat elke borg wat ons help om hierdie kinders uit te rus vir die nuwe jaar. Ons gaan soos vorige jare ook weer iets te ete en te drinke aanbied.

Vir meer inligting kan Charmagne (sekretaresse van Pothole Dodgers) gekontak word.

Baie dankie aan JAW Ministry wat hande vat saam met ons en help met die projek.

08/02/2018

Roudiens vir Joppie Sauerman is as volg Vrydag 9 Febr om 11 uur vanuit Kruisgenerasie, Meyerstr, Middelburg. Bikers kom kwart voor 10 by Avbob Mburg bymekaar om lykswa te begelei. Besigtiging kan gedoen word tussen 9 en 10 uur by Avbob 44 John Magagula straat Middelburg

Address

Jeppe Str
Middelburg
1050

Telephone

0716857619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pothole Dodgers Motorcycle Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pothole Dodgers Motorcycle Club:

Share