21/04/2026
Always nice to get some feedback. We appreciate you Nicolette.
Liefste Charmaine/Wayne
Ek wou hierdie op jul FB blad plaas (maar sien ek kan nie) dis dalk so bietjie laat maar steeds dra asb ook so oor aan jul personeel!
Ek wil net graag my opregte dank uitspreek vir die uitstekende diens wat ek ontvang het.
Ek d**k ek kwalifiseer nou amper as ’n VIP-kliënt, twee voertuie wat binne twee weke by julle moes kom kuier! Gelukkig was die ervaring elke keer positief en aangenaam.
Van die eerste kontak af was die diens hartlik, vriendelik, professioneel en baie behulpsaam. Die werk wat gedoen is, is van uitstekende netjiese, professionele gehalte, en die voertuie lyk weer perfek. Dit is duidelik dat julle trots is op julle werk en moeite doen om kliënte tevrede en gelukkig te hou.
Baie dankie vir julle moeite, doeltreffendheid en, goeie kommunikasie. Ek kan julle beslis met groot vertroue aanbeveel. Julle diens word opreg waardeer! (Ek hoop net die volgende keer wat ek kom kuier is vir ’n koffie en nie weer vir herstelwerk nie!)
I would just like to express my sincere thanks for the excellent service I received.
I think I almost qualify as a VIP client now – two vehicles that had to come visit you within two weeks! Luckily the experience was positive and pleasant each time.
From the first contact, the service was warm, friendly, professional and very helpful. The work that was done is of excellent, neat and professional quality, and the vehicles look perfect again. It is clear that you take pride in your work and make the effort to keep your clients satisfied and happy.
Thank you very much for your effort, efficiency and good communication. I can definitely recommend you with great confidence. Your service is truly appreciated!
(I just hope the next time I visit it will be for a coffee and not for repairs again!)
Groetnis
Nicolette