Vredendal Motorgroep

Vredendal Motorgroep We are an Isuzu and Renault dealership situated in Vredendal, Springbok & Calvinia.

Besoek ons vir meer inligting.
03/09/2026

Besoek ons vir meer inligting.

Marycke Visagie ontvang haar nuwe Renault Kiger. Baie dankie vir die ondersteuning en veilige kilometers.
03/09/2026

Marycke Visagie ontvang haar nuwe Renault Kiger. Baie dankie vir die ondersteuning en veilige kilometers.

31/08/2026

Sterkman kompetiese aangebied deur Vredendal Motorgroep.

31/08/2026

Vredendal Motor Groep waarvan Calvinia Motors deel is wil graag die Calvinia vleisfees komitee bedank vir nog 'n suksesvolle fees wat hulle aangebied het.Dankie vir 'n goeie en vol program. Ons wil ook die plaaslike gemeenskap, besoekers, stalletjie eienaars, braaiers van die heerlikste Hantam vleis en kunstenaars bedank vir hul deursetting en lus om die fees 'n suksus te maak.Spesiale dank ook aan Dillon Lerm wie se energie die fees lekker aan die gang gehou het asof daar glad nie wind was nie.Vredendal Motor Groep /Calvinia Motors sal soos die afgelope 21 jaar altyd deel van die geleentyd wees

Wenner van die sterkman kompetiese aangebied deur Vredendal Motor Groep.
31/08/2026

Wenner van die sterkman kompetiese aangebied deur Vredendal Motor Groep.

31/08/2026
29/08/2026

So word daar kos gekoop.

29/08/2026

Bywoning baie goed.Gees is goed. Vredendal Motor Groep hou saam wees.

Address

13 Voortrekkerstr
Matzikama
8160

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredendal Motorgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vredendal Motorgroep:

Shortcuts

Share