28/12/2023
Daar is by my ingebreek elec tools gesteel by my honde verby nie vergiftig nie het presies geweet wat hulle soek ek was vir n paar dae weg muur agter gebreek of dit van buite is maar geen teken van voetspore nie asb wees op die uitkyk vir gesteelde elektriese gereedskap