20/10/2026
Wat is op jou bakkie se klap vandag? 🔥 Upgrade jou bakkie se stuurwiel met die stylvolle en duursame GR Stuurwiel – perfek geskik vir Land Cruiser en Hilux modelle!
Kry joune hierdie week van 21 tot 23 Oktober vir slegs R9999 (sonder installasie)! 💥 Moenie dié deal misloop nie, kom maak gerus 'n draai by ons in store.
📍 Adres: 71 Krogh Straat (hoek van Rissik & Krogh Straat), Louis Trichardt, 0920
📞 Kontaknommer: 015 516 5142 / WhatsApp: 071 374 1019