Boerbok Seat covers

Call Directions Contact the business

Boerbok Seat covers We manufacture customized waterproof seatcovers to protect your original seating

15/10/2026

🐐πŸ’ͺ **MAHINDRA WORKHORSES DESERVE BOERBOK TOUGHNESS!** πŸ”₯

Hardworking bakkies need hardworking seat covers! 🚜πŸ’ͺ

πŸ”₯ **BOERBOK SEATCOVERS starting from** πŸ”₯
πŸš™ Single Cab – **R1 450**
πŸ›» Double Cab – **R2 700**

Built for the farm, the mine and every tough working day! πŸ’ͺ

πŸ‡ΏπŸ‡¦ **Nationwide courier available!**
πŸ“² WhatsApp us for your quote! πŸ“±072 443 5438

🐐πŸ”₯ **OCTOBER SPECIALS ARE HERE AT BOERBOK SEATCOVERS!** πŸ”₯πŸπŸš™ **4 RANGES! 4 WAYS TO UPGRADE YOUR RIDE!**πŸ’₯ **ESSENTIAL RANG...
12/10/2026

🐐πŸ”₯ **OCTOBER SPECIALS ARE HERE AT BOERBOK SEATCOVERS!** πŸ”₯🐐

πŸš™ **4 RANGES! 4 WAYS TO UPGRADE YOUR RIDE!**

πŸ’₯ **ESSENTIAL RANGE** – From R1 450

πŸ’ͺ **STANDARD RANGE** – From R1 850

😎 **LUXURY RANGE** – From R2 850

πŸ‘‘ **FULL GENUINE LEATHER** – From R4 500

πŸ”₯ From everyday protection to ultimate luxury – **WE'VE GOT YOUR BAKKIE COVERED!** 🐐

πŸ“¦ Nationwide courier available πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“² WhatsApp **072 443 5438 ** to order!

⏳ **OCTOBER SPECIALS – DON'T MISS OUT!**


09/10/2026

🐐πŸ”₯ **WEEKEND VIBES LOADING…!** πŸ”₯🐐

Die werkweek is amper verby, die bakkies is reg en die BOERBOK is lus vir naweek! πŸ˜ŽπŸš™πŸ’¨

πŸ’ͺ **Werk hard. Ry trots. Naweek lekker!**

🐐 **BOERBOK SEATCOVERS – Jou bakkie verdien die beste!**

08/10/2026

🐐😎 **JOU PRADO IS MOS NIE 'N BOKWA NIE!** πŸ˜‚

Jou Toyota Prado ry soos 'n koning… laat sy sitplekke ook so lyk! πŸ‘‘πŸš™

πŸ’ͺ **Boerbok Seatcovers** – taai genoeg vir die bos, stylvol genoeg vir die dorp!

πŸ“² **072 443 5438**

🐐 **Boerbok – Waar styl en beskerming bymekaarkom!**

07/10/2026

Toyota Hilux eienaars, julle bakkies werk hard… maar die sitplekke hoef nie! 😎🐐

Gee jou Hilux die **Boerbok treatment** met sterk, stylvolle seatcovers wat gemaak is vir die plaas, werk Γ©n avontuur. πŸ’ͺπŸ”₯

**Boerbok Seatcovers – want ’n Hilux verdien mos ’n ordentlike jas!** πŸπŸš™

Ons courier Landswyd πŸ›» ✈️

πŸ“±072 443 5438

06/10/2026

Dis nie KFC nie, dis **BOERBOK DRIVE-THROUGH!** 😎πŸ”₯

Ry in met kaal sitplekke, ry uit met STYL! πŸ’ͺ🐐

**BOERBOK SEATCOVERS** – Ons trek jou bakkie ordentlik aan! 🀠

πŸ“² 072 443 5438

05/10/2026

🚨 **Hilux-eienaars, luister mooi!** 🚨

Vir **Oktober** kry jy 'n **Boerbok Seatcovers**-stel vir jou **Toyota Hilux Double Cab** vir slegs **R5 500**! 🀯

🎁 En dit raak nóg beter...
Jy kry 'n **GRATIS console cover** saam met jou bestelling!

βœ… Taai.
βœ… Perfekte pasvorm.
βœ… Gemaak vir Suid-Afrikaanse omstandighede.

πŸ“² Bestel nou voordat Oktober verby is – hierdie aanbod wag nie vir niemand nie!πŸ“±072 443 5438

Ons courier Landswyd ✈️ πŸ›»

02/10/2026

🐐 **AMAROK MANNE, KYK HIER!** 😎πŸ”₯

Jou Amarok verdien meer as net gewone seatcovers!
πŸ’ͺ Sterk beskerming
πŸ‘Œ Netjiese fit
πŸ”₯ En ’n look wat by jou Amarok pas!

**VW Amarok + Boerbok Seatcovers = ’n MOOI kombinasie!** 🐐

πŸ“² **072 443 5438 **
🚚 Ons courier landswyd!

01/10/2026

πŸ›» **FORD RANGER Eienaars!** 😎

Jou Ranger is mos nie gemaak vir n gewone lewe nie… so hoekom moet sy sitplekke wees? πŸ˜‚πŸ

Gee hom ’n **Boerbok makeover** – sterk, stylvol en gemaak vir die bakkie-lewe! πŸ’ͺπŸ”₯

**Boerbok Seatcovers**
🐐 *Want ’n Ranger verdien ’n Boerbok baaidjie!*

Address

Krans Street
Little Falls

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27724435438

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boerbok Seat covers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boerbok Seat covers:

Shortcuts

Share