18/09/2026
Die geheim is uit en die splinternuwe -bord staan nou vir almal om te sien by Hoërskool Lichtenburg! 🔥
Maar wat beteken eintlik vir ons en vir jou?
Dit is meer as net 'n slagspreuk. is 'n leefstyl en 'n eretitel — dit beteken om uit te staan, uitsonderlike prestasies te lewer en onophoudelik te presteer. By Lichtenburg Toyota glo ons dat die beste in ons veld staan by die beste in hulle veld. Daarom ondersteun ons die skool se sukses met alles wat ons het. Ons deel ons kole met julle.
Vir die leerders beteken dit dat deel word van jou alledaagse taal:
🔥 As 'n kompliment: Wanneer daardie poging op die sportveld of in die klas absoluut next level is
🔥 As 'n strydkreet
🔥 As 'n welwensing: "Gaat gooi kole vandag, ons weet julle gaan skitter!"
Hierdie bord op die veld is 'n teken van ons geloof in julle. Lichtenburg Toyota kies om die wind agter julle vlamme te wees.