Marlette Platteland Toyota

Call Directions Website

Marlette Platteland Toyota Vir die beste diens wat net die Platteland verdien. Kontak my gerus vir enige nuut en gebruikte voertuie.

𝗗𝗜𝗧 𝗜𝗦 𝗞𝗢𝗨𝗗 𝗩𝗔𝗡𝗢𝗚𝗚𝗘𝗡𝗗!!  🥶𝙷𝚘𝚎 𝚕𝚢𝚔 𝚍𝚒𝚎 𝚠𝚎𝚎𝚛 𝚋𝚢 𝚓𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚟𝚊𝚗𝚘𝚐𝚐𝚎𝚗𝚍, 𝚑𝚎𝚝 𝚓𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚘𝚘𝚔 𝚜𝚗𝚎𝚎𝚞 𝚘𝚏 𝚢𝚜 𝚐𝚎𝚔𝚛𝚢🤔𝙿𝙻𝙰𝙰𝚂 𝙹𝙾𝚄 𝙵𝙾𝚃𝙾 𝙷𝙸𝙴𝚁 𝙾𝙽𝙳𝙴𝚁...
11/08/2026

𝗗𝗜𝗧 𝗜𝗦 𝗞𝗢𝗨𝗗 𝗩𝗔𝗡𝗢𝗚𝗚𝗘𝗡𝗗!! 🥶
𝙷𝚘𝚎 𝚕𝚢𝚔 𝚍𝚒𝚎 𝚠𝚎𝚎𝚛 𝚋𝚢 𝚓𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚟𝚊𝚗𝚘𝚐𝚐𝚎𝚗𝚍, 𝚑𝚎𝚝 𝚓𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚘𝚘𝚔 𝚜𝚗𝚎𝚎𝚞 𝚘𝚏 𝚢𝚜 𝚐𝚎𝚔𝚛𝚢🤔

𝙿𝙻𝙰𝙰𝚂 𝙹𝙾𝚄 𝙵𝙾𝚃𝙾 𝙷𝙸𝙴𝚁 𝙾𝙽𝙳𝙴𝚁 𝚅𝙰𝙽 𝙷𝙾𝙴 𝙳𝙸𝚃 𝚅𝙰𝙽𝙾𝙶𝙶𝙴𝙽𝙳 𝙱𝚈 𝙹𝚄𝙻𝙻𝙴 𝙶𝙴𝙻𝚈𝙺 𝙷𝙴𝚃.

EK "𝗖𝗘𝗟𝗘𝗕𝗥𝗔𝗧𝗘" 𝗘𝗟𝗞𝗘 𝗪𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗩𝗥𝗢𝗨 𝗜𝗡 𝗠𝗬 𝗟𝗘𝗪𝗘!!!  Wanneer die mensdom sien dat sy glimlag, sy haar eie salaris verdien, sy n...
10/08/2026

EK "𝗖𝗘𝗟𝗘𝗕𝗥𝗔𝗧𝗘" 𝗘𝗟𝗞𝗘 𝗪𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗩𝗥𝗢𝗨 𝗜𝗡 𝗠𝗬 𝗟𝗘𝗪𝗘!!!

Wanneer die mensdom sien dat sy glimlag, sy haar eie salaris verdien, sy nie kla oor haar omstandighede, sy 'n bydrae tot haar gesin se welstand maak, sy 'n toekomsdroom het en sy boonop suksesvol is ... lyk dit MAKLIK! Mense d**k dit moet so wees want sy is deel van die nuwe moderne wêreld WONDERvrou!

Tog gee Vrouedag my tyd om te d**k en dankbaar te wees vir vrouens in my lewe wat net nooit moed opgegee het nie. Vrouens wat bereid is, maak nie saak wat dit vat om ten tye van storms in vrede te dans. Ek is dankbaar vandag om vroue te ken wat hul seer agter rooi lippe kan wegsteek en wat opstaan elke oggend met nuwe moed.

Ek dra vandag op aan vrouens wat kilometers trippel op hakskoene, vrouens wat vroegdag gereed moet wees vir die dag se uitdagings en vrouens wat moet kompeteer met die lewe, vrouens wat na werk moet inhaal wat ander mammas reeds kon afhandel. Vrouens wat laat nag in die bed klim om seker te maak als is 100% voor die volgende dag wat voorle.

WONDERVROU AS JY VANDAG HIER LEES, WEET NET EK SALUEER JOU!!

TOTALE DANKBAARHEID ... dit voel soos kersfees vanoggend hierby Lichtenburg Toyota.Ons gee so baie keer 'n tyd in ons le...
01/07/2026

TOTALE DANKBAARHEID ... dit voel soos kersfees vanoggend hierby Lichtenburg Toyota.

Ons gee so baie keer 'n tyd in ons lewe wat die ritme nie dieselfde is, 'n naam. Ons noem maklik 'n seisoen of maand wat anders as die res afloop - moeilike tye. Dan wonder ek soms of ek regtig weet wat moeilike tye vir ander mense beteken. In hierdie anderse tyd met snaakse ritme voel ek vanoggend ongelooflik DANKBAAR, so dat dit voel of kan dit moontlik kersfees wees. Kan ons dit regtig moeilike tye noem as ons druk vir nuwe rekords en ons druk om beter te doen en wees as die vorige maand. Vanoggend ruil ek die woord moeilike tye na VAT VOORRAAD TYE!! Ek het vanoggend voorraad gevat in my eie lewe en hier by die Lichtenburg Toyota en ek is totaal dankbaar!!

Hier staan twee Hilux bakkies propvol BOERVROU BEDERFBOKSE uit ons gemeenskap. Iemand het spesiaal besluit om 'n boervrou in nood te bederf, al het sy self nie lekker koffie in haar huis of 'n bederf net vir haar nie. Maar bederf het sy besluit sy bederf iemand anders. Hierdie bokse is elkeen met liefde uit Lichtenburg gemeenskap gepak en vertrek oor 'n rukkie na die GAMTOOS gebied waar dit daar regtig moeilike tye is.

Voor ons hierdie snaakse tye weer moeilike tye noem - kom ons tel ons blessings!! Want toe ek vanoggend begin tel het was daar te veel om te kan tel - en dit gee ons rede om vandag TOTAAL DANKBAAR TE KAN WEES!!

29/06/2026

TERWYL DIE WÊRELD SÊ OË GERIG IS OP DIE SOKKER WÊRELD BEKER ... LOOP SOKKER GEES HOOG HIER IN LICHTENBURG!! ⚽️🥅🏆

Ons sê nie ons Blydeville-seuns is al gereed vir die World Cup nie… maar hul passie, deursettingsvermoë en liefde vir die spel is absoluut goud werd. Lichtenburg Toyota is ongelooflik trots om hierdie span met hul splinternuwe wedstryddrag te kon borg.

Hierdie toekomstige sterre oefen drie keer per week, balanseer hul skoolwerk en speel met hul hele hart – selfs toe hulle nog nie behoorlike kit gehad het nie. Hierdie inisiatief gaan oor soveel meer as net sokker. Dit gaan daaroor om kinders ’n positiewe toekoms te gee, hulle van die strate en negatiewe invloede af weg te hou, en hulle te help fokus op hul drome – met skoolwerk wat altyd eerste kom.

Kom ons wys hierdie plaaslike kampioene bietjie liefde terwyl hulle hul drome najaag! 🔥⚽️

HERE SEËN ELKE BOER IN HIERDIE OESTYD!!𝙼𝚊𝚊𝚔 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚜𝚊𝚔𝚔𝚎 𝚎𝚗 𝚜𝚔𝚞𝚛𝚎 𝚟𝚘𝚕 𝚎𝚗 𝚜𝚎𝚎̈𝚗 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚖𝚎𝚝 𝚖𝚎𝚎𝚛 𝚊𝚜 𝚐𝚎𝚗𝚘𝚎𝚐.𝙳𝚛𝚊 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚘𝚙 𝚄 𝚑𝚊...
15/06/2026

HERE SEËN ELKE BOER IN HIERDIE OESTYD!!

𝙼𝚊𝚊𝚔 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚜𝚊𝚔𝚔𝚎 𝚎𝚗 𝚜𝚔𝚞𝚛𝚎 𝚟𝚘𝚕 𝚎𝚗 𝚜𝚎𝚎̈𝚗 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚖𝚎𝚝 𝚖𝚎𝚎𝚛 𝚊𝚜 𝚐𝚎𝚗𝚘𝚎𝚐.

𝙳𝚛𝚊 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚘𝚙 𝚄 𝚑𝚊𝚗𝚍𝚎, 𝚠𝚊𝚊𝚛 𝚍𝚊𝚊𝚛 𝚝𝚎 𝚔𝚘𝚛𝚝 𝚒𝚜. 𝙶𝚎𝚎 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚖𝚊𝚗𝚗𝚎𝚖𝚘𝚎𝚍 𝚘𝚖 𝚗𝚘𝚐 𝚎𝚎𝚗 𝚔𝚎𝚎𝚛 𝚠𝚎𝚎𝚛 𝚝𝚎 𝚙𝚛𝚘𝚋𝚎𝚎𝚛 𝚆𝙰𝙽𝚃 𝚂𝙾𝙽𝙳𝙴𝚁 𝙷𝚄𝙻𝙻𝙴 𝙸𝚂 𝙾𝙽𝚂 𝚅𝙴𝚁𝙻𝙾𝚁𝙴!!

KAN JY DIE NUWE MODELLE OP ONS VLOER UITKEN? 𝙷𝚒𝚎𝚛 𝚘𝚗𝚍𝚎𝚛 𝚔𝚛𝚞𝚒𝚙 𝚝𝚠𝚎𝚎 𝚗𝚞𝚠𝚎 𝚖𝚘𝚍𝚎𝚕𝚕𝚎 𝚠𝚎𝚐 ...𝚔𝚊𝚗 𝚓𝚢 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚜𝚒𝚎𝚗?
11/06/2026

KAN JY DIE NUWE MODELLE OP ONS VLOER UITKEN?
𝙷𝚒𝚎𝚛 𝚘𝚗𝚍𝚎𝚛 𝚔𝚛𝚞𝚒𝚙 𝚝𝚠𝚎𝚎 𝚗𝚞𝚠𝚎 𝚖𝚘𝚍𝚎𝚕𝚕𝚎 𝚠𝚎𝚐 ...𝚔𝚊𝚗 𝚓𝚢 𝚑𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚜𝚒𝚎𝚗?

RAV4 🏆🔥🚗Hierdie is een van my persoonlike favourites!!  TOYOTA stel net nie teleur nie.
10/06/2026

RAV4 🏆🔥🚗

Hierdie is een van my persoonlike favourites!!
TOYOTA stel net nie teleur nie.

’N NUWE OPWINDENDE SEISOEN, skop vanaand af!  Die eerste keer wat die son vanmiddag gesak het met hierdie nuwe Hilux wat...
08/06/2026

’N NUWE OPWINDENDE SEISOEN, skop vanaand af! Die eerste keer wat die son vanmiddag gesak het met hierdie nuwe Hilux wat pronk voor ons handelaar!!

Wat ’n voorreg om deel van verandering, vernuwing en vooruitgang te wees!!

STROPERRESIES 2026 🌽🌽🌽OESTYD IS ’N FEES SAAM MET TOYOTA!!𝙼𝙴𝙴𝚁 𝙰𝚂 𝟷𝟼𝟶 𝙺𝙾𝙿𝙿𝙸𝙴𝚂 𝙺𝙾𝙽𝙳𝙴𝙽𝚂𝙼𝙴𝙻𝙺 𝙱𝙾𝙴𝚁𝙴𝚃𝚁𝙾𝙾𝚂 𝙸𝙽 𝙳𝙸𝙴 𝙱𝙸𝚃𝚃𝙴𝚁 𝙺𝙾𝚄𝙴 𝚆...
05/06/2026

STROPERRESIES 2026 🌽🌽🌽
OESTYD IS ’N FEES SAAM MET TOYOTA!!

𝙼𝙴𝙴𝚁 𝙰𝚂 𝟷𝟼𝟶 𝙺𝙾𝙿𝙿𝙸𝙴𝚂 𝙺𝙾𝙽𝙳𝙴𝙽𝚂𝙼𝙴𝙻𝙺 𝙱𝙾𝙴𝚁𝙴𝚃𝚁𝙾𝙾𝚂 𝙸𝙽 𝙳𝙸𝙴 𝙱𝙸𝚃𝚃𝙴𝚁 𝙺𝙾𝚄𝙴 𝚆𝙰𝚂 ’𝙽 𝙻𝙰𝚅𝙴𝙽𝙸𝚂.

𝙻𝚒𝚌𝚑𝚝𝚎𝚗𝚋𝚞𝚛𝚐 𝚃𝙾𝚈𝙾𝚃𝙰 𝚟𝚘𝚎𝚕 𝚜𝚘𝚘𝚜 𝙷𝚄𝙸𝚂!!

Wat ’n voorreg om met die beste span te kan werk!! Elkeen wat vir my voel soos huis.

Stroper Resies

26/05/2026

Nou kan ons nie meer wag nie!!!

HOU DIE SPASIE DOP!!

Address

1 Dr Nelson Mandela Drive
Lichtenburg

Opening Hours

08:00 - 12:00

Telephone

+27844096890

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marlette Platteland Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share