I&C Panelbeaters

I&C Panelbeaters PANELBEATING ,SPRAY PAINTING & PLASTIC WELDING. FIBREGLASS REPAIRS. INSURANCE NON INSURANCE WORK . CR

09/05/2024

‭HANDELINGE 1:8-11 AFR53‬
[8] maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. [9] En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. [10] En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, [11] wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.

01/01/2024
23/12/2023

Ons wil net vir al ons kliënte en hulle gesinne n Geseënde Christusfees toe wens en mag GOD se Goedheid en Guns in 2024 elkeen van julle vooruit gaan . Baie dankie vir elkeen se ondersteuning in 2023. Ivan en personeel .

Dit was n groot voorreg Jan Terblanche om die voertuig te omskep in n game viewer.
24/10/2023

Dit was n groot voorreg Jan Terblanche om die voertuig te omskep in n game viewer.

11/09/2023
24/08/2023

Rest assured, your vehicle will be given only the finest treatment, here at I&C Panelbeaters.

# cars

22/08/2023

🛠️🚗🛠️🚗
Die proses is die moeite werd. Die skoonheid van paneelklop lê in die kunde van ons bekwame spanlede, dit sorg ook vir die beste resultate.

Customer Google Review. 🧑🏻‍💻Always a great day to see a pleased customer. Our client can attest that stopping by I&C Pan...
17/08/2023

Customer Google Review. 🧑🏻‍💻
Always a great day to see a pleased customer. Our client can attest that stopping by I&C Panelbeaters will put a smile on your face.

15/08/2023

U kan altyd rustig wees, u voertuig is in veilige hande en word met die grootste versistigheid behandel, by I&C Panelbeaters.

10/08/2023

Let’s get it fixed. 🔧
When it comes to crafty handwork, our team members know that paying attention to the details is key to a spotless vehicle and a satisfied customer.

🎨🎨🎨Ons spog met ń volledige verf bank en dus kan ons enige kleur vir u meng wat benodig word. Van Australien tot Zaffre,...
26/07/2023

🎨🎨🎨
Ons spog met ń volledige verf bank en dus kan ons enige kleur vir u meng wat benodig word.

Van Australien tot Zaffre, ons maak vinnige werk daarvan.

🤔😕🫤No need to get confused!We've got all the pins, screws, washers, clips or whatever you need.
20/07/2023

🤔😕🫤
No need to get confused!

We've got all the pins, screws, washers, clips or whatever you need.

Address

22A Drive BEYERS NAUDE ROAD
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
19:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 04:00

Telephone

+27186326468

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I&C Panelbeaters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share