27/09/2022
Ons weet dat n klein trailer wat saam gesleep word om al die vakansie benodighede te hanteer meestal met stil staan by jou besteming.
Gesels gerus met ons oor DIE PRYS!
Ons is baie onderhandelbaar veral op ons 1.8m sleepwa met dak rakke vir fietse en ander vakansie benodigheide.