Theo's Bakkie Sales

Call Directions Website Contact the business

Theo's Bakkie Sales We strive to buy/sell used bakkies and SUV's of the highest quality, lowest mileage and with service

Baie geluk aan Mnr Van Niekerk van Cruiser Meats Kleinmond met sy bees Land Cruiser FJ45. Die bakkie gaan baie aandag tr...
29/10/2026

Baie geluk aan Mnr Van Niekerk van Cruiser Meats Kleinmond met sy bees Land Cruiser FJ45. Die bakkie gaan baie aandag trek en goed te pas kom vir jou besigheid. Dankie vir jou ondersteuning🤝🏽

Baie geluk aan Mev Hartnick met haar bitter mooi Nissan Navara 2.3d LE 4x4 A/T. Geniet al die nuwe avonture wat die bakk...
27/10/2026

Baie geluk aan Mev Hartnick met haar bitter mooi Nissan Navara 2.3d LE 4x4 A/T. Geniet al die nuwe avonture wat die bakkie julle sal bied en veilig wees. Onthou...."rather do it over than to overdo it"😉🤝🏽

Baie geluk aan Mnr Kruger met sy BMW GS1200 Trophy. Geniet die gemaklike rit and wees veilig op ons paaie. Dankie vir jo...
27/10/2026

Baie geluk aan Mnr Kruger met sy BMW GS1200 Trophy. Geniet die gemaklike rit and wees veilig op ons paaie. Dankie vir jou ondersteuning🤝🏽

Late delivery to Mr Hattingh all the way from Eastern Cape to come fetch his mint Hilux 3.0D-4D Raider 4x4. Safe travels...
24/10/2026

Late delivery to Mr Hattingh all the way from Eastern Cape to come fetch his mint Hilux 3.0D-4D Raider 4x4. Safe travels home. Thank you for your trust and support🤝🏽

Help us grow! Leave us a review ⭐⭐⭐⭐⭐​Have you recently bought a vehicle from us or reached out to our team with an enqu...
24/10/2026

Help us grow! Leave us a review ⭐⭐⭐⭐⭐
​Have you recently bought a vehicle from us or reached out to our team with an enquiry? We’d love to know how your experience was!
​Your reviews help us keep improving and let future customers know what to expect.

​👉 Click here to leave a quick rating: https://share.google/UuyS7Ss6HkiRcz9F0

Baie geluk aan Mnr De Villiers met sy Mahindra PikUP S6 Karoo 4x4. Geniet hierdie wa veral waar die teerpad eindig. Dank...
24/10/2026

Baie geluk aan Mnr De Villiers met sy Mahindra PikUP S6 Karoo 4x4. Geniet hierdie wa veral waar die teerpad eindig. Dankie vir jou ondersteuning🤝🏽

Baie geluk aan Mnr Van Zyl van Victory Tool Hire van Paarl met die nuwe byvoeging tot sy vloot. Hoop sy bring vir jul ba...
22/10/2026

Baie geluk aan Mnr Van Zyl van Victory Tool Hire van Paarl met die nuwe byvoeging tot sy vloot. Hoop sy bring vir jul baie besigheid en dankie vir jul ondersteuning🤝🏽

22/10/2026
Baie geluk aan Mnr Van Wyngaardt met sy nuwe byvoeging tot sy floot. Baie dankie vir jou ondersteuning en mag die bakkie...
12/10/2026

Baie geluk aan Mnr Van Wyngaardt met sy nuwe byvoeging tot sy floot. Baie dankie vir jou ondersteuning en mag die bakkie mooi werk vir jou🤝🏽

Address

73 Van Riebeeck Road
Kuilsrivier
7580

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27827986825

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Theo's Bakkie Sales posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Theo's Bakkie Sales:

Shortcuts

Share

Category

Nearby autos & automotive services