Customised Caravans

Customised Caravans ✨ Welcome to Customised Caravans! We offer full servicing, axle repairs, conversions, restorations, motorhome & trailer builds, and more.

Quality work tailored to your needs. Call André at 082 856 3189 to get your caravan or trailer adventure-ready!

20/03/2026

Dear clients,

We would like to inform you that the owner of Customised Caravans is currently in hospital. We kindly ask for your patience and understanding during this time.

The business remains open, and all work is continuing as normal. Our team is doing their best to ensure everything runs smoothly, although there may be slight delays.

We appreciate your continued support and look forward to providing you with the best possible service.

Kind regards,
Customised Caravans Team

20/03/2026

Geagte kliënte,

Ons wil u graag in kennis stel dat die eienaar van Customised Caravans tans in die hospitaal is. Ons vra vriendelik vir u geduld en begrip gedurende hierdie tyd.

Die besigheid is steeds oop en alle werk gaan voort soos normaal. Ons span doen hul bes om alles glad en volgens standaard te laat verloop, maar daar mag moontlik klein vertragings wees.

Ons waardeer u ondersteuning en sien uit daarna om u steeds van die beste diens te voorsien.

Vriendelike groete,
Customised Caravans Span

27/12/2025
Elke detail tel 🚐✨Ons karavane word met sorg ingerig om gemak, funksionaliteit en styl te bied.Blaai deur die fotos en s...
24/12/2025

Elke detail tel 🚐✨
Ons karavane word met sorg ingerig om gemak, funksionaliteit en styl te bied.
Blaai deur die fotos en sien self hoe luuks die binnekant lyk.

Kontak ons gerus
André- 082 856 3189

Ons heropen die 12 de Januarie 2026.

Hierdie karavaan het ’n volledige oordoening ontvang by Customised Caravans – van herstelwerk tot die fynste afwerking.O...
22/12/2025

Hierdie karavaan het ’n volledige oordoening ontvang by Customised Caravans – van herstelwerk tot die fynste afwerking.
Ons is trots op ons werk en dankbaar vir elke kliënt wat ons vertrou met hul karavaan.
Kwaliteit. Betroubaarheid. Vakmanskap.
📍 28 Burgerstraat, Krugersdorp
📞 082 856 3189

Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar. Ons wens vir u en u geliefdes ’n geseënde feesseisoen toe. Mag dit ’n tyd...
22/12/2025

Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar. Ons wens vir u en u geliefdes ’n geseënde feesseisoen toe. Mag dit ’n tyd van rus, vrede en vreugde wees. Reis asseblief veilig.

Address

28 Burger Street
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27828563189

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Customised Caravans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Customised Caravans:

Shortcuts

Share