Swanies Q 4 U

Swanies Q 4 U Contact us for anything you need in regards to paperwork relating to your vehicles, trailers, motorbikes and more.

29/03/2023

Congratulations Mrs. Mosimane on the purchase of your Isuzu Frontier. Another happy customer. Happy miles...

28/03/2023

Congratulations Mr. Mnisi on the purchase of your Nissan X-Trail. Another happy customer. Happy miles...

28/03/2023
Moeg om in n ry te staan en nie gehelp te word nie? Whatsapp my en ek help graag.0625760637*Lesensie skuif hernuwings*Re...
03/09/2020

Moeg om in n ry te staan en nie gehelp te word nie? Whatsapp my en ek help graag.
0625760637
*Lesensie skuif hernuwings
*Registrasies(changebof ownership)
*Clearances
*Adres verandering
*Kleur verandering
*Roadworthies
*Koop en verkoop Voertuie
En nog vele meer

13/05/2019

Goeie more almal.

Wil net laat weet Swanies Q 4 U het geskuif na 52 Market Straat. Reg oorkant Road Rats. Ons het ook n Park & Sell geopen so kom kyk gerus na al die voertuie wat daar beskikbaar is teen billike pryse.
Swanies Q 4 U doen steeds al die papier werk i.v.m voertuie soos registrasies, lisensie hernuwing, clearances op alle voertuie, data dots, ens
Vir enige navrae skakel gerus
Anna 061 077 5945
Shalene 062 576 0637

Lekker dag verder

Dankie

05/03/2019

Enige iemand wat sukkel om hul voertuie te wil registreer of dalk nie die tyd het om dit te doen nie kontak ons gerus
Anna 0610775945
Shalene 0625760637

16/12/2018

Laaste week wat licence department oop is julle so as jul enige hulp nodig het voor jul op vakansie gaan skakel ons gerus
Shalene 0625760637
Anna 0610775945
Veilig wees♡

05/12/2018

Enige probleme om jou voertuig te registreer kom besoek ons om u te help selfde dag diens 46 rustenburg weg Krugersdorp of kontak Anna 0610775945 Shalene 0625760637

Address

52 Market Street
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27610775945

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swanies Q 4 U posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share