Quest Kroonstad

Quest Kroonstad Refill, Relax and enjoy at our Fillingstation, Where our care, commitment and service changes a spectrum!
(1)

Kroonstadters,Maak die sommetjie!Jy is moeg....Nou moet jy nog kosmaak ook!!BOSTON PIES (24 per boks) neem slegs 40 minu...
03/10/2023

Kroonstadters,
Maak die sommetjie!
Jy is moeg....
Nou moet jy nog kosmaak ook!!

BOSTON PIES (24 per boks) neem slegs 40 minute om van gevries tot gaar @ 180grade voorverhit, jou eetlus te bevredig.

R580 per boks en ek sal aflewer in Kroonstad.
11 verskillende geure om van te kies. Biltong&cheese,
Steak&kidney,
Cornish,
Beef&onion,
Pepper,
Cheese burger, Chicken&Mayo, Chicken& Mushroom, Cheese Griller, Sausage Roll en Spicy Beef. Dus per pastei wat 300gram weeg.

Like & share om 'n kans te staan om 'n boks te wen!!!

FYI Kroonstadters!!Ek kry op gereelde maat nou groot hoeveelhede bosveld braaihout, kaggelhout, kompos en brikette gelew...
22/09/2023

FYI Kroonstadters!!
Ek kry op gereelde maat nou groot hoeveelhede bosveld braaihout, kaggelhout, kompos en brikette gelewer teen baie billike pryse. Indien daar 'n aanvraag vir Antrasiet bestaan kan ek dit ook gelewer kry. Sien by foto's die pryse en ek sal kan aflewer ook. Kompos het ek nou slegs 10 sakke maar kan grootmaat laat aflewer. Kontak my gerus by 066 269 5026 of whatsapp jou bestelling en adres en ek sal dan reël vir aflewering. Dankie vir jul ondersteuning.

01/09/2023

IN HOOFLETTERS!!

UITEINDELIK!!!

MOQHAKA PREPAID ELEKTRISITEIT NOU BESKIKBAAR BY Quest Kroonstad !!!

08/08/2023

Ons Kroonstad gemeenskap sal onthou "pre - Covid" van ons gemeenskapsprojekte waarby almal so groot bydrae gemaak het om die lewens van ander te verander deur Quest lojaal te ondersteun??

WEL, ONS WIL DIT WEER DOEN!!

Geregistreerde NGO's soos bv NFS Caregivers, Ouetehuise, DBV, Animals in need en ander organisasies sal op 'n maandelikse basis aangewys word en befonds word om sodoende van hul laste te verminder.

Ons vrae nederig U lojale ondersteuning om sodoende ons doelwitte te bereik? Indien jy weet van so 'n organisasie en wil dit onder ons aandag bring, kom kuier gerus en drink 'n koffie. Hou ook die spasie dop vir ons volgende opwindende kompetisie.

08/08/2023

Ons vra nederig omverskoning met die ongerief wat ons kliënte moes deurmaak toe ons koffie masjien buite werking was! Hy is ten einde herstel deur CIRO en beloof ons weer die heerlikste koffie! Tussen 8vm en 11vm kan jy a.g.v jou lojale ondersteuning 1 X gratis koppie swart of wit koffie gratis kry! Terme en voorwaardes geld.

Baie geluk aan Sarita Gullet wat met haar lojale ondersteuning die "Air fryer" tydens Julie maand se kompetisie gewen he...
07/08/2023

Baie geluk aan Sarita Gullet wat met haar lojale ondersteuning die "Air fryer" tydens Julie maand se kompetisie gewen het!! Ons waardeer jou en hoop jy kook 'n hond uit 'n bos uit!!

10/07/2023

Spandeer R200.00 of meer by ons geriefswinkel tot 31 Julie 2023 en staan 'n kans om 'n digitale "Airfryer" 12L met "Rotisserie" ter waarde van R2899.00 te wen!!! Terme en voorwaardes geld. Laat jou besonderhede agter op jou strokie by die kassier. Like & share om 'n beter kans te staan saam met jou aankope.

Address

C/o Cross & Louw Str
Kroonstad
9500

Telephone

+27822519160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quest Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category