11/08/2026
Conveyor Rolle beskikbaar.
Benodig jy conveyor vir jou bouma, kraal, voerbakke of stoorvloere.
Dikte is tussen 14mm en 17mm dik
Tussen 1,050M en 1,450M breed.
📍geleë in Kroonstad
Ons kan vir jou aflewer🚚
Kontak my gerus vir belangstelling.
Nicole - 076 410 7806