09/08/2026
๐ธ GELUKKIGE VROUEDAG! ๐ธ
Vandag vier ons die krag, liefde, moed en deursettingsvermoรซ van elke vrou. โค๏ธ
Aan elke ma, dogter, vrou, suster, vriendin en elke ongelooflike vrou wat elke dag โn verskil maak โ jy is sterk, jy is waardevol en jy is genoeg.
Mag jy vandag onthou hoe spesiaal jy is en hoe groot jou impak op die mense rondom jou is. ๐น
Sterk vroue bou nie net โn beter wรชreld nie โ hulle durf dit vorentoe. โค๏ธ
Van almal by A&D Automotive Specialist:
Baie dankie vir alles wat julle doen, vandag en elke dag!
๐ 96 Siddle Street, CBD, Klerksdorp, 2571
๐ 018 462 3362