19/08/2025
Dit is weer veiling tyd. Kom loer in en ondersteun ons by die Fire & Wine arena in Pretoria wat aangebied word deur die Tranveld Meatmaster
klub. Top top top diere gaan op die veiling wees moet asseblief nie die geleentheid misloop nie.
Dit word nie verniet die Golden Tag Veiling genoem nie.
Sien julle daar 5 September 2025