30/09/2026
Ons is so opgewonde oor die nuutste toevoeging tot ons vloot verhurings🎉🤩🎉🤩🎉
Vars uit ons fabriek!
Vakmanskap waarop ons trots is.
NRCS geregistreerde bak bouers
Oop vir kliente. Trots op elke sleepwa wat ons fabriek verlaat.
Custom build
Franchises
Herstelwerk
Diens
Noem dit,ons doen dit!
Verhurings
Ons nuwe perseel is amper klaar🤩🤩🤩 dit is die wag werd!
Pacific Trailers
Pacific Trailers Klerksdorp
Adri van den Berg