09/09/2026
Baie geluk aan mej. Claudel Jones met haar splinternuwe Chery Tiggo Cross! ππβ¨
βn Nuwe motor beteken nuwe paaie, nuwe avonture en hope mooi herinneringe wat voorlΓͺ. β€οΈ
Ons wens jou duisende veilige en gelukkige kilometers toe. Geniet elke oomblik agter die stuur van jou pragtige nuwe Chery! ππ