Swanies Service Centre

Swanies Service Centre Affordable quality service and repairs of vehicles

Kom kom kom,  nog net n paar daggies van September oor.Hou ons blad dop vir Oktober specials.
27/09/2022

Kom kom kom, nog net n paar daggies van September oor.

Hou ons blad dop vir Oktober specials.

16/09/2022
24/06/2022

Swanie's verwelkom vir Rias as ons nuwe Gekwalifiseerde mechanic. Ons nooi al ons ou en nuwe kliënte uit om ons steeds te ondersteun.

Bring jou voertuig vir 'n Minor Service R1600 en 'n Major service R2800 en ons doen 'n gratis Safety check, bumper to bumper vir jou!

Kontak nrs steeds dieselfde, plus Rias se nr is, 061 745 1414 ons sukkel net op die oomblik met die telkom lyn.

Swanie's Groete

26/04/2022

POS VIR 'N MECHANIC

Ons is Dringend opsoek na 'n Mechanic
- Jy moet asb genoeg ondervinding hê, ons het nie tyd om iemand
nog te leer of op te lei nie.
- Jy moet verkieslik aan voertuie & trokke kan werk
- Op jou eie kan werk, jy moet gedrewe wees en baie hard kan
werk.
- Druk kan hanteer
- Goeie kliënte skakeling ongeag ras of kleur
- Diagnostics & fault finding kan doen.

Indien jy aan bg kriteria voldoen, stuur jou CV na [email protected] of jy is welkom om in te stap vir 'n vinnige onderhoud. Bring CV en kwalifikasies en bewys van ondervinding saam asb.
Swanie's, 13 Station Place, Ellaton, Klerksdorp

Geen telefoniese onderhoude of gesprekke sal gevoer word nie.

SWANIE'S IS TE KOOP !!Aan al my jarelange gewaardeerde kliênte. Na 9jaar moet ek my besigheid vaarwel toeroep. Met Bloed...
30/03/2022

SWANIE'S IS TE KOOP !!

Aan al my jarelange gewaardeerde kliênte. Na 9jaar moet ek my besigheid vaarwel toeroep. Met Bloedsweet, baie harde werk en baie ure se hande arbeid het ek my besigbeid van niks af opgebou tot wat dit vandag is. Selfs Covid kon nie my besigheid potjie nie , inteendeel, Swanie's het net bly groei en groei, en daarvoor is baie dankbaar teenoor elkeen van my lojale kliënte en nuwes ook.

Swanie's Service & Repair Centre MOET DRINGEND VERKOOP. Net soos die besigeid tans is met alle tools toerusting en voertuig ens ens ingesluit.

Kontak asb my agent Marie Britz 076 671 8913 of myself Quintes 0725663636

Dit is vir my baie swaar en moeilik om my hele lewe net so agter te los en met net 'n paar tasse 'n nuwe lewe en toekoms vir my vrou en kinders te gaan skep in n nuwe vreemde land. Maar dit is vir die beste en
Als het net baie vinnig in plek geval.

En daai growwe hande van Quintes kan nie net motors, bikes, quads, trekkers, vragmotors of generators fix nie, hy doen m...
27/03/2022

En daai growwe hande van Quintes kan nie net motors, bikes, quads, trekkers, vragmotors of generators fix nie, hy doen moeite om selfs die fyn kettinkie op by bloes te replace... jy is maar net n Yster Quintes Swanepoel

13/03/2022
By Swanie's werk ons aan letterlik aan enige iets wat wiele het, beweeg,  op petrol of diesel loop, of raas .... you bri...
13/03/2022

By Swanie's werk ons aan letterlik aan enige iets wat wiele het, beweeg, op petrol of diesel loop, of raas .... you bring them, we fix them ! 👌🏻👌🏻

Address

13 Station Place Ellaton
Klerksdorp
2575

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swanies Service Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swanies Service Centre:

Share