Jodanko

Jodanko JoDanKo is ‘n nuwe dinamiese besigheid gebaseer op jare se ondervinding en ons beskik oor bevoegde opgeleide personeel. Groete
JoDanKo

JoDanKo diens enige tipe spilpunt ratkas of motor. Ons evalueer ook spilpunte elektries en meganies op aanvraag. JoDanKo bied ‘n eerbare diens aan wat beskik oor Christelike beginsels en verwag daarom wedersydse vertroue tussen JoDanKo en sy kliente. JoDanKo is nie slegs ‘n finansiële instansie nie maar poog eerder OM TE LEEF EN TE LAAT LEEF. Ons pryse is bekostigbaar en onderhandelbaar. JoDanKo s

luit ‘n 6maande waarborg in wat in aanvang neem sodra die eenheid op die land geinstalleer is. JoDanKo verwag ‘n 50% betaling by aanvaarding van die kwotasie. JoDanKo sal binne 14 werksdae ons kliënte se EIE ratkaste en Motors terug besorg, met die gemoedsrus dat elke kliënt sy eie eiendom terugkry. Skakel ons gerus met vrymoedigheid of besoek ons volledige toegeruste werkswinkel en geniet ‘n koppie tee of koeldrankie. JoDanKo bedank u byvoorbaat vir u tyd en hoop om ‘n lang pad saam te stap met goeie vooruitsigte vir die toekoms.

Diens en herstel van Spilpunt ratkaste en motors.
09/06/2015

Diens en herstel van Spilpunt ratkaste en motors.

09/06/2015
20/02/2015

JoDanKo is ‘n nuwe dinamiese besigheid gebaseer op jare se ondervinding en ons beskik oor bevoegde opgeleide personeel.
JoDanKo diens enige tipe spilpunt ratkas of motor. Ons evalueer ook spilpunte elektries en meganies op aanvraag.
JoDanKo bied ‘n eerbare diens aan wat beskik oor Christelike beginsels en verwag daarom wedersydse vertroue tussen JoDanKo en sy kliente.
JoDanKo is nie slegs ‘n finansiële instansie nie maar poog eerder OM TE LEEF EN TE LAAT LEEF. Ons pryse is bekostigbaar en onderhandelbaar.
JoDanKo sluit ‘n 6maande waarborg in wat in aanvang neem sodra die eenheid op die land geinstalleer is.
JoDanKo verwag ‘n 50% betaling by aanvaarding van die kwotasie. JoDanKo sal binne 14 werksdae ons kliënte se EIE ratkaste en Motors terug besorg, met die gemoedsrus dat elke kliënt sy eie eiendom terugkry.
Skakel ons gerus met vrymoedigheid of besoek ons volledige toegeruste werkswinkel en geniet ‘n koppie tee of koeldrankie.
JoDanKo bedank u byvoorbaat vir u tyd en hoop om ‘n lang pad saam te stap met goeie vooruitsigte vir die toekoms.

62Pniel straat Kimberley 8301
Tel/Fax 053 831 1935
Email [email protected]

Groete
JoDanKo

Address

62 Pniel Straat
Kimberley
8301

Telephone

0538311935

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jodanko posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jodanko:

Share