12/10/2026
π£ SPITSKOP BONANZA 2026 β βN NAWEEK OM TE ONTHOU! π
Hi-Q Kimberley stap reeds 7 jaar lank saam met Wildfly Angling Kimberley as hoofborg van die Spitskop Bonanza, en dit bly vir ons βn ongelooflike voorreg om deel te wees van hierdie besonderse hengelnaweek.
Vanjaar het βn indrukwekkende 300 hengelaars meegeding om die toppryse, terwyl meer as 550 mense by Spitskopdam kom uitkamp het om die naweek saam met familie en vriende te geniet. π£βΊ
π TOP 3 PRYSE
π₯ 1ste Plek β Mike Mkhize
π° R20 000 kontant
π βn Stel Radar-bande, geborg deur Radar Suid-Afrika.
π₯ 2de Plek β Hans Wessels
π° R10 000 kontant
π§ 4 skokbrekers, geborg deur Autoplus Bloemfontein.
π₯ 3de Plek β Charl Samuels
π R5 000 Wildfly Angling-voucher
π βn Willard-battery, geborg deur Hi-Q Kimberley.
π£ MEER AS NET DIE TOP 3!
Daar was ook spesiale pryse vir: π Dames β swaarste karp
π Juniors β seuns, swaarste karp
π Juniors β dogters, swaarste karp
π Swaarste baber binne die hoofkarpkompetisie
βn Besonderse dankie gaan ook aan Chris Noordman, wenner van die Spitskop Bonanza 2025, wat saam met sy familie βn volledig toegeruste visvangstaander as βn spesiale junior-prys geskenk het.
Hierdie prys vir die swaarste junior karp is gewen deur Z Cronje. π£π
β€οΈ DANKIE!
Aan elke hengelaar, kampeerder, familie, kind, borg en ondersteuner β BAIE DANKIE!
Dit is julle deelname en ondersteuning wat die Spitskop Bonanza jaar na jaar groter en beter maak.
Hi-Q Kimberley is trots om reeds 7 jaar saam met Wildfly Angling Kimberley deel te wees van hierdie ongelooflike gebeurtenis.
Ons sien reeds uit na Spitskop Bonanza 2027! π£π
Hi-Q Kimberley
π 68 Phakamila Mabija Road, Kimberley
π 053 831 2557