22/10/2026
🦌 4-𝐊𝐎𝐌𝐏𝐀𝐑𝐓𝐄𝐌𝐄𝐍𝐓 𝐖𝐈𝐋𝐃𝐒𝐖𝐀 🦌
Gebou vir krag, duursaamheid en die veilige vervoer van wild! 💪
Met 4 afsonderlike kompartemente en Bulperd se bekende kwaliteit is dié wildswa reg vir enige uitdaging.
www.bulperd.co.za
[email protected]
Calie - 082 4142 569