Fit-It Keimoes

Fit-It Keimoes We sell and fit tyres, shocks, brakes, wheels, suspension and all services related to a tyre shop.

🛑Daar is nog tyd tot einde Augustus.       ☎️054 205 0010
17/08/2026

🛑Daar is nog tyd tot einde Augustus.



☎️054 205 0010

📢Moenie hierdie promosie mis nie!!☎️ kontak ons vandag nog  054 205 0010
11/08/2026

📢Moenie hierdie promosie mis nie!!

☎️ kontak ons vandag nog 054 205 0010

Neem asb kennis dat ons môre gesluit is vir Vrouedag. Ons wens is dat elke vrou môre asook elke dag geliefd en gewaardee...
09/08/2026

Neem asb kennis dat ons môre gesluit is vir Vrouedag.
Ons wens is dat elke vrou môre asook elke dag geliefd en gewaardeerd sal voel.
Sien julle weer Dinsdag DV.

Fit-It Keimoes is ʼn trotse agent vir Apollo Tyres Africa se produk. Hier stal ons Apollo AT 2 in beide ʼn 2PR en 3PR weer...
06/08/2026

Fit-It Keimoes is ʼn trotse agent vir Apollo Tyres Africa se produk.

Hier stal ons Apollo AT 2 in beide ʼn 2PR en 3PR weergawe uit.

Altyd die regte produk in voorraad vir jou applikasie.

06/08/2026

30 Jaar van Fit-It – 'n Reis van Geloof, Harde Werk en Familie
Wat klein begin het, het oor drie dekades gegroei tot 'n besigheid met 'n trotse voetspoor regoor die Noord-Kaap.

Hierdie sukses sou nie moontlik gewees het sonder lojale kliënte, toegewyde personeel, verskaffers en elkeen wat deur die jare deel van ons reis was nie.

Aan elke kliënt wat ons ondersteun het, aan elke spanlid wat saam gebou het, en aan ons families wat altyd agter ons gestaan het – baie dankie.

Julle is deel van hierdie storie.

Ons kyk met dankbaarheid terug op die verlede en met opgewondenheid uit na die volgende hoofstuk.

Vroeg op hierdie donderdag oggend lekker besig!   Mag elke kliënt vandag 'n geseënde dag hê!
06/08/2026

Vroeg op hierdie donderdag oggend lekker besig! Mag elke kliënt vandag 'n geseënde dag hê!

Daar is iets met Dunlop Tyres SA en honde wat sinoniem is met mekaar. Die band is amper net so sterk as wat die band tus...
01/08/2026

Daar is iets met Dunlop Tyres SA en honde wat sinoniem is met mekaar. Die band is amper net so sterk as wat die band tussen ʼn hond en sy baas is.

❄️Koue? Geen probleeem. 🌛☀️ Dag of Nag? Geen probleem.  🚜Groot Vragmotors ? Nog minder! Fit-It Keimoes  vinnige, betroub...
23/07/2026

❄️Koue? Geen probleeem. 🌛☀️ Dag of Nag? Geen probleem. 🚜Groot Vragmotors ? Nog minder!

Fit-It Keimoes vinnige, betroubare diens waar jy ons nodig het!

☎️054 205 0010

🚜 Keimoes Fit-It – Ons is hier om te help!Bande, herstelwerk en vinnige padbystand. Betroubare diens wanneer jy dit die ...
22/07/2026

🚜 Keimoes Fit-It – Ons is hier om te help!
Bande, herstelwerk en vinnige padbystand. Betroubare diens wanneer jy dit die nodigste het.
📍 Keimoes Fit-It – Jou pad, ons prioriteit.

☎️054 205 0010

Address

Kenhardt Road
Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27824520360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-It Keimoes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fit-It Keimoes:

Shortcuts

Share