Fit-it Kakamas

Fit-it Kakamas We sell tyres, shocks, brakes, batteries and wheels and more. Incl. wheel alignment and balancing

Gee jou voertuig battery probleme?🌡️🪫Ons sort jou probleem uit!Kontak ons vir jou oplossing.
09/07/2026

Gee jou voertuig battery probleme?🌡️🪫
Ons sort jou probleem uit!

Kontak ons vir jou oplossing.

Van oorspronklik na die verandering, Herman dankie vir jou ondersteuning!☎️054 431 1211
02/07/2026

Van oorspronklik na die verandering, Herman dankie vir jou ondersteuning!

☎️054 431 1211

Vandre se BMW is bederf met Falken Wildpeak A/T Trail bande.Dankie vir jou ondersteuning!📍Ontdek die perfekte balans tus...
30/06/2026

Vandre se BMW is bederf met Falken Wildpeak A/T Trail bande.

Dankie vir jou ondersteuning!

📍Ontdek die perfekte balans tussen padgerief & veldryverrigting, hierdie premium a/t band is ontwerp vir SUV's & crossover voertuie & bied uitstekende greep op grondpaaie & teerpaaie.

☎️054 431 1212

Ons trok afdeling is vandag lekker besig🫡Never a dull moment
23/06/2026

Ons trok afdeling is vandag lekker besig🫡
Never a dull moment

Hier is nou n RAAKVAT promosie !!Koop Westlake bande en jy kan hulle heeltemal GRATIS kry.
23/06/2026

Hier is nou n RAAKVAT promosie !!
Koop Westlake bande en jy kan hulle heeltemal GRATIS kry.

📍Neem Kennis
15/06/2026

📍Neem Kennis

💥 Westlake Terra Legend AT📝Hier staan Viaan, wat 120000 kilos op sy stel bande gekry het!
12/06/2026

💥 Westlake Terra Legend AT

📝Hier staan Viaan, wat 120000 kilos op sy stel bande gekry het!

📍Maak vandag nog jou afspraak vir wielsporing.☎️054 4311212
12/06/2026

📍Maak vandag nog jou afspraak vir wielsporing.

☎️054 4311212

Kontak ons vir jou band behoefte⬇️
10/06/2026

Kontak ons vir jou band behoefte⬇️

📍Besoek Fit-It vandag vir goeie diens & pryse.
08/06/2026

📍Besoek Fit-It vandag vir goeie diens & pryse.

Address

Augrabiesweg
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27544311212

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-it Kakamas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share