OXH Hennenman Auto Elec

OXH Hennenman Auto Elec Wiring
Starters
Altenators

For all your Auto electrical needs we are here for you.

Aan al ons kliente....dankie vir al julle lojale ondersteuning sonder julle sou dit nie moontklik kon wees nie dankie da...
25/12/2020

Aan al ons kliente....dankie vir al julle lojale ondersteuning sonder julle sou dit nie moontklik kon wees nie dankie dat julle ons die kans gee om ons beste te gee vir julle gespeende persbees mag God julle die grotste seëninge gee vir 2021 Dankie OXH Auto Elec span

Hier by OXH Auto spesialiseer ons ook in herstel werk aan enige ECU,s (Engin Control Unit) TCM (Transmission Control Mod...
08/11/2020

Hier by OXH Auto spesialiseer ons ook in herstel werk aan enige ECU,s (Engin Control Unit) TCM (Transmission Control Module) BCM ( Body Control Modules) en ook multifunctional units skakel of whatsapp 0784087638 vir meer inligting en na vrae...

Vir enige motor, vragmotors , trailors, karavaan bedrading, diagnostics , starter en altinator , electric vensters , imo...
28/09/2020

Vir enige motor, vragmotors , trailors, karavaan bedrading, diagnostics , starter en altinator , electric vensters , imobilizers herstel so wel as klein dienste op enige voertuie whatsapp of skakel 0784087638
14A maryna st.

OXH Auto Elec is oop van  Mon- fri van 8 tot 5. Vir al jou electronise probleme op jou voertuig. 43 jaar ondervinding. G...
14/09/2020

OXH Auto Elec is oop van Mon- fri van 8 tot 5. Vir al jou electronise probleme op jou voertuig. 43 jaar ondervinding. Gevestig in Hennenman reg agter Smit Eiendomme ons span is altyd behulpsaan en staan reg om te help met enige probleem. Lae en bekostig bare pryse gewaarborg. Kom maak gerus n draai.

08/09/2020
Vir enige navraag kontak ons gerus.
29/07/2020

Vir enige navraag kontak ons gerus.

Almost there guys...!!!
14/07/2020

Almost there guys...!!!

Opening very soon....
12/07/2020

Opening very soon....

Opening soon
12/07/2020

Opening soon

Address

De Wet Street
Hennenman

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27784087638

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OXH Hennenman Auto Elec posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share