QUICK Wheels

QUICK Wheels Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from QUICK Wheels, OOSRAND, Heidelberg.

Nog soo paar deur Quick Wheels!!!
18/08/2017

Nog soo paar deur Quick Wheels!!!

FOR SALE!!!Fiat Uno Pacer 1400 met 200 000kilos op die klok karrietjie is nog mooi en in goeie kondisie kort maar bietji...
29/06/2017

FOR SALE!!!Fiat Uno Pacer 1400 met 200 000kilos op die klok karrietjie is nog mooi en in goeie kondisie kort maar bietjie tlc maar nie n nuwe kar nie meganies goed bande nog goed!!!rack ends, tyre rod ends, boot rubbers,en petrol pomp is nou gedoen papiere is reg en op datum jack,wheelspanner en jack nuwe seat cuvers, venster bubbles en steering cuver!!!R23000 PRYS IS ONDERHANDELBAAR!!!! 0822826449 WHATSAPP OF BEL NIGEL OOSRAND AREA!!!!

2004 Chevrolet spark 124000 kilos op die klok binne en buite baie goeie kondisie!!!papiere in orde lisensie op datum nuw...
21/06/2017

2004 Chevrolet spark 124000 kilos op die klok binne en buite baie goeie kondisie!!!papiere in orde lisensie op datum nuwe bande!!!ongelooflik lig op petrol 18kilos op n litre!!!klim in en ry baie betroubare karrietjie!!! 0822826449 whatsapp of bel nigel/oosrand area!!!

Net soo paar voertuie wat verkoop is deur Quick Wheels
14/06/2017

Net soo paar voertuie wat verkoop is deur Quick Wheels

Sold
14/06/2017

Sold

12/06/2017
FOR SALE!!!Fiat uno mia 2002 model!!!nuwe clutch kit nuwe battery nuwe wheelbearings en frontpads lisensie op datum tot ...
03/06/2017

FOR SALE!!!Fiat uno mia 2002 model!!!nuwe clutch kit nuwe battery nuwe wheelbearings en frontpads lisensie op datum tot einde 2017 toe papiere is in orde alle fabrieks boekies original spaarwiel met jack en wheelspanner in fabrieks boksie puik kondisie binne en buite meganies 100% klim in en ry sonder enige probleme bande kan nog n kilos loop!!!R 26500 ONDERHANDELBAAR!!!082 282 6449 Whatsapp of bel Nigel oosrand area!!!

Address

OOSRAND
Heidelberg
1491

Telephone

0822826449

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when QUICK Wheels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share