Beetle Odds & Ends

Beetle Odds & Ends Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Beetle Odds & Ends, Automotive repair centre, 1 Louis Fourie Way, Hartenbos.

Beetle Odds & Ends offers: Beetle rentals, Services & Repairs,Overhaul & rebuild engines, Second hand & new parts, Buy & sell cars, Rebuild beetles on order, rebuild floor pans, panelbeating & upholstery

25/12/2024
Moet nie hierdie einde van 2024 winskopies misloop nie.1.  Oulike Groen beach buggy met seiltjie te koop vir R35000 onde...
20/12/2024

Moet nie hierdie einde van 2024 winskopies misloop nie.
1. Oulike Groen beach buggy met seiltjie te koop vir R35000 onderhandelbaar. Kom met RWC en 3 maande waarborg op engine. Papiere en lisensie op datum. Inklim en ry en voel die wind deur jou hare en adrenalien in jou are.
2. Pragtige rooi Beetle met sunroof te koop. Ongeveer 1969/70 model. N paar klein roes plekkies, maar dit gee karakter. Algehele goeie meganiese toestand. Was n daaglikse ryer. Papiere en lisensie op datum. Te koop vir R37500.
3. Blou Beetle te koop vir R30000. Dit is n 1973/74 model. Was n daaglikse ryer. Papiere en lisensie op datum. Algehele goeie meganiese toestand. Met n bietjie tlc het jy n spoggerige ryding.
4. Kia trokkie te koop vir R40000. Dit is n 1.3 ton "workhorse". Was daagliks in gebruik. Ideaal vir die persoon wat nie kan stilsit nie en n klein besigheid wil bedryf. Papiere en lisensie is op datum.
Voertuie kan besigtig word te Hartenbos.
Belangstellendes kan Chris skakel by 0814374588 of 0752840913

Aan al die tuinroete vakansiegangers maak Beetle Odds and Ends een van julle stopplekke.  Ons is geleë so 2km buite Hart...
17/12/2024

Aan al die tuinroete vakansiegangers maak Beetle Odds and Ends een van julle stopplekke. Ons is geleë so 2km buite Hartenbos op die R328. Kom kyk hoe laat ons die VW Beetle herlewe. Kry n lus om n Beetle projek aan te pak die komende nuwe jaar 2025. Indien jy n Beetle of beach buggy het en jy benodig hulp of parte. Ons doen alles van A-Z. Van ons motorwerktuigkundiges het 35 jaar plus ervaring.
Moet nie bekommerd wees as jou voertuig nie kan ry nie. Ons gaan haal en lewer af teen slegs die werklike dieselkoste en tolgelde, indien nodig. Ons kontak/whatsapp nommers is 0814374588 of 0609206590

Benodig jou Beetle of beach buggy enige aandag soos byvoorbeeld:1. vloerpan is geroes,2. Diens, brieke, suspensie of eni...
13/11/2024

Benodig jou Beetle of beach buggy enige aandag soos byvoorbeeld:
1. vloerpan is geroes,
2. Diens, brieke, suspensie of enige ander meganiese probleme
3. Engine herstelwerk of vervanging,
4. Nuwe "look"
5. Parte, nuut of tweedehands
Beetle Odds and Ends is daar vir jou. Gebruik hierdie tyd om die probleme uit te sorteer, sodat jy die vakansietyd met n "bang" kan begin.
Skakel Beetle Odds and Ends by 0814374588 of whatsapp 0736113554. Afstand is nie n probleem vir ons nie. Ons gaan haal en lewer af in enige Provinsie teen slegs diesel koste en toll gelde, indien van toepassing.

Die somer seisoen is op hande. Maak seker jou Beetle, beach buggy of kombi is in orde voor die skool vakansie begin.  Mo...
04/11/2024

Die somer seisoen is op hande. Maak seker jou Beetle, beach buggy of kombi is in orde voor die skool vakansie begin. Moet nie teleurgesteld wees as jy die dag wil see toe ry en jou voertuig wil nie "start" nie of hy loop rukkerig. Daar is niks wat n vakansie so bederf as n voertuig wat probleme gee. Skakel Beetle Odds and Ends by 0814374588 of whatsapp 0736113554. Afstand is nie n probleem nie, Beetle Odds gaan haal en lewer af. Vêr afstande, word slegs dieselkoste gehef.

26/10/2024

Moes net die video met jul deel, dit bring soveel herinneringe terug. Het jul ook n Beetle storie?

26/10/2024

Net n Beetle kan soveel stories hê. ❤️

Address

1 Louis Fourie Way
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27814374588

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beetle Odds & Ends posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beetle Odds & Ends:

Share