12/10/2026
Goeie More gewaardeerde kliënt , soos u sal sien het die moontlike prys verhoging al met R0,42 sent pltr verander in die afgelope week , vanaf ñ moontlike verhoging van R2.18 na ñ moontlike verhoging van R1,76.
PRYS verander met 14sent per dag , as dit so aangaan gaan diesel met +- 50-60sent per ltr afkom in November 2026😄😃😀
Lekker Dag