07/09/2026
Daai lekker reën was goed vir die plaas… nie so goed vir jou kar nie. 😅
Kom ons kry die plaasgrond van jou chassis af en gee jou voertuig weer ’n bietjie liefde. 💦🚙
📍 17 Springbok Street, Groblersdal
📍 Bareki Mall, Groblersdal
📞 072 497 3163