Saskia's Wheel & Axle

Saskia's Wheel & Axle Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Saskia's Wheel & Axle, Tire Dealer & Repair Shop, main road Grabouw Fruit Growers unit 5, Grabouw.

Nuwe bord wat lei na die kantoor 🤩
24/06/2022

Nuwe bord wat lei na die kantoor 🤩

🤣🤣 geniet die naweek
13/05/2022

🤣🤣 geniet die naweek

Ons is 1 van die plekke waar jul goedjies kan kom aflaai indien jul dit nie meer wil hê nie. Kom ons help ons gemeenskap...
05/04/2022

Ons is 1 van die plekke waar jul goedjies kan kom aflaai indien jul dit nie meer wil hê nie. Kom ons help ons gemeenskap in die koue winter wat voorlê. Onthou elke bydrae maak 'n verskil in iemand anders se lewe ❤️

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar ons as Elgin 27 'n insameling doen om mense in nood te help teen die koue winter wat voorlê. Help ons asb om ander te help deur grootmens en kinder klere, nie-bederfbare kosse, komberse, of selfs 'n kontant donasie te skenk. Wees die verskil wat jy in jou gemeenskap wil sien.

It is once again that time of the year where we as Elgin 27 collect goods to help those in need to survive the winter cold. Please help us help others by donating clothing, non-perishable goods, blankets or even a cash donation.
Be the change you want to see in your community.


24/11/2021

Tips To Stop A Car When One Of The Tires Explodes When Speed Exceeds 100 km/h

1. First Tip ...
When a tyre explodes try to stay as calm as possible and hold the steering wheel firmly with both hands.

2. Second Tip ...
It's the most important keep your foot off the brakes and don't push it at all. Don’t even look at the brake pedal, don’t even think about it.

3. Third Tip ...
Stay on your path and try not to change it or get out of anyone’s way, stay on a path as straight as possible.

4. Fourth Tip ...
If your car has a manual transmission, gradually change to a lower BUT ONLY do so if you feel that the car is completely under control.
If your car has an automatic transmission, stay in the Drive (D) gear DO NOT change.

5. Fifth Tip ...
Don't use brakes, the drag from the exploded tire will slow you down.

6. Sixth Tip/Advice ...
When speed drops to 50 km/h, you can gently press the brakes until the car stops

Spread the message! You may save a life.
💙💙💙

As iemand hulle bank kaard verloor het op saskias se perseel of die kaart herken kontak ons kantoore by 021 8592715
02/10/2021

As iemand hulle bank kaard verloor het op saskias se perseel of die kaart herken kontak ons kantoore by 021 8592715

04/07/2021
30/06/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

02/04/2021

Closed for the long weekend. Will be back on Tuesday (6 April).

Enjoy the Easter weekend and stay safe!! 🐰🐰

07/12/2020

❗❗ Landlyn probleme ❗❗

Kontak gerus op selfone

Sas - 082 779 5407

Rynhardt - 072 551 3042

Jammer vir die ongerief

23/09/2020

Please note: We will be closed tomorrow (24 Sept). Will open again on Friday (25 Sept).

Address

Main Road Grabouw Fruit Growers Unit 5
Grabouw
7160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saskia's Wheel & Axle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share