09/03/2023
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=147848461519279&id=100088823764684&mibextid=Nif5oz
Wys Jou Huis.... Kakkerlak of Beterluck!!! Ons Kompetisie is aan... so waarsku jou Buure met hulle Miere!!!
‐----------------------***************-------------------------
Goeie More Fellow Pretoriaaners
*VOETSEK Trading hou n "Competition"*
Ons is opsoek na mense wat sukkel met Miere🐜🐜 of Kokkerotte 🪳🪳
Hoe werk dit ?
So...
1️⃣ Jy like ons page
2️⃣ Klik op die Whatsapp knoppie...
3️⃣ Stuur vir ons fotos van jou huis met jou "Mier of Kakkerlak" probleem...
Ons kies dan n huis teen einde van die maand om heeltemal *verniet & for 🆓* te kom spuit met ons *Voetsek Gogga* produk...
Kompetisie sluit 3️⃣1️⃣MAART ... laaste dag van die Maand om 17h00 dan word n Huis gekies...
T&c's Apply
Share asb sodat ons JOU VERPESTE Maaitjie kan help om van Hul PESTE ontslae te raak..🫣
Voetsek Trading
061 503 2273