SF Trailer Hire

SF Trailer Hire SF TRAILER HIRE situated in George in the Garden Route, Western Cape offer clients trailer hire services with high quality trailers and excellent service.

09/07/2026
🎉Welkom aan ons nuutste toevoeging - Sleepwa Met sy 4.07m lengte x 1.636m breedte is hy 'n perfekte keuse vir die vervoe...
07/07/2026

🎉Welkom aan ons nuutste toevoeging - Sleepwa

Met sy 4.07m lengte x 1.636m breedte is hy 'n perfekte keuse vir die vervoer van lang en ligte items.
Prakties, ruim en gereed om die werk makliker te maak.

Kontak ons gerus om te bespreek:
082 494 3174

🎉 30 Jaar van Genade en Ondersteuning 🎉SF Trailer Hire wil vandag uit ons harte uit vir elke Georgiet baie dankie sê vir...
27/05/2026

🎉 30 Jaar van Genade en Ondersteuning 🎉

SF Trailer Hire wil vandag uit ons harte uit vir elke Georgiet baie dankie sê vir 30 jaar se ongelooflike ondersteuning, vertroue en lojaliteit. 🙏

Van die begin af tot vandag toe was dit God se genade wat ons gedra het, voorsien het en die deure oopgemaak het. Sonder Hom en sonder ons gemeenskap sou hierdie mylpaal nie moontlik gewees het nie.

Dankie aan elke kliënt, vriend en familielid wat deel was van hierdie pad. Julle ondersteuning beteken vir ons meer as wat woorde kan sê.

Aan God al die eer vir Sy goedheid, beskerming en seën oor
SF Trailer Hire deur die afgelope 30 jaar. ✨

Ons sien uit na nog baie jare saam met die mense van George en die Tuinroete! 💙

SF Trailer Hire📍 12 York Street📞 082 494 3174✔ Verskillende groottes beskikbaar✔ Perfek vir takke, blare & storm-afval✔ ...
25/05/2026

SF Trailer Hire
📍 12 York Street
📞 082 494 3174

✔ Verskillende groottes beskikbaar
✔ Perfek vir takke, blare & storm-afval
✔ Betroubare diens

Address

12 York Street
George
6529

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:30 - 14:00
16:00 - 17:00
Sunday 17:00 - 17:30

Telephone

+27448732714

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SF Trailer Hire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SF Trailer Hire:

Share

Category