Blinkgat Campers and Rentals

Blinkgat Campers and Rentals Blinkgat specializes in the manufacture of custom aluminium products for the camping and outdoor South African market.

Ons bou slide on campers volgens jou behoeftes.
28/04/2023

Ons bou slide on campers volgens jou behoeftes.

Camper te huur.  Pas op Toyota, Ford Ranger en Isuzu.  Toegerus met elektriese stelsel.  Queen size bed.  Twee plaat gas...
28/04/2023

Camper te huur. Pas op Toyota, Ford Ranger en Isuzu. Toegerus met elektriese stelsel. Queen size bed. Twee plaat gasstoof. Yskas opsioneel. Huur vanaf R400 per dag. Kontak gerus Sarel/ Elize 0828209413

06/10/2021

Een van die nuutste slide onn

Camper for sale.  Camper only fit on single cab cruiser. or Amarok
01/09/2021

Camper for sale. Camper only fit on single cab cruiser. or Amarok

'n 4x4 trok met uitskuif bed uit die stal van Blinkgat.
03/12/2020

'n 4x4 trok met uitskuif bed uit die stal van Blinkgat.

Opskuif kamper vir Land Cruizer dubbelkajuit - Demo .  Die foto van die bed isgeneem sonder die seile sodat gesien kan w...
19/05/2020

Opskuif kamper vir Land Cruizer dubbelkajuit - Demo . Die foto van die bed isgeneem sonder die seile sodat gesien kan word die binnekant. Jy klim op jou bed binne, geen leer benodig. Het yskas slide onder die bed. Volledig. R100000-00

Lekker kamp blinkgat kamper in Madumo, Namibie.
15/06/2019

Lekker kamp blinkgat kamper in Madumo, Namibie.

Gebou vir egpaar van Duitsland wat Afrika deur toer.
15/06/2019

Gebou vir egpaar van Duitsland wat Afrika deur toer.

Opskuif kaper gebou op Cruiser.
15/06/2019

Opskuif kaper gebou op Cruiser.

Address

Delmas

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blinkgat Campers and Rentals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blinkgat Campers and Rentals:

Share