Cederclan trekkers & implemente BK

Cederclan trekkers & implemente BK Cederclan trekkers en implemente sal voortaan as die YTO trekker verskaffer in die cederberg,weskus en sandveld area bekend staan.kontak vir enige info

31/07/2018

sien julle mense Saterdag 8Augustus vir Ryobi spesial dag. Tot dan,wees veilig.

Baie geluk Cape span farms met die aankoop van julle twee nuwe YTO 85f's. Mag dit die begin van n lang en gelukige pad t...
27/11/2017

Baie geluk Cape span farms met die aankoop van julle twee nuwe YTO 85f's. Mag dit die begin van n lang en gelukige pad tussen 2 besighede wees.

Kontak ons terwyl vooraad hou....
18/01/2017

Kontak ons terwyl vooraad hou....

23/09/2016

Toets van ons YTO 85F teen n ander een om brandstof verbruik te vergelyk en om te sien hoe hy in die veld gaan presteer. Uitslae..... top prestasie.

Toets van ons YTO 85F teen n ander een om brandstof verbruik te vergelyk en om te sien hoe hy in die veld gaan presteer....
23/09/2016

Toets van ons YTO 85F teen n ander een om brandstof verbruik te vergelyk en om te sien hoe hy in die veld gaan presteer. Uitslae..... top prestasie.

Vandag word nog n lid van die gesin deel van iemand anders se vloot. YTO Rough terrain forklift na citrusdal.
01/09/2016

Vandag word nog n lid van die gesin deel van iemand anders se vloot. YTO Rough terrain forklift na citrusdal.

Heerlike nat lentedag Van almal by Cederclan
01/09/2016

Heerlike nat lentedag
Van almal by Cederclan

Die eerste sg254 klaar verander volgens klient se specs en is gelaai...plaas toe vir jou. Lekker werk. Baie dankie vir j...
30/08/2016

Die eerste sg254 klaar verander volgens klient se specs en is gelaai...plaas toe vir jou. Lekker werk. Baie dankie vir jul ondersteuning

Cederclan trekkers & implemente (johan&ernest) wil net weereens vir almal baie dankie se wat die bekenstelling van die Y...
27/08/2016

Cederclan trekkers & implemente (johan&ernest) wil net weereens vir almal baie dankie se wat die bekenstelling van die YTO trekkers bygewoon het.dit was n baie besonderse en suksesvolle dag.baie dankie ook aan almal wat baie hard agter die skerms besig was met kos,klank,verversings en logistieke reelings.
Dag was n sukses en n paar deals in deur gehak.ons sien uit na nog vele nuwe kliente.
Lekker naweek aan elkeen van julle verder.

Groete
Johan, Ernest en span.

Bekenstelling van die Yto trekker em vurkhyser reeks sowel as parte en spuitpompe
27/08/2016

Bekenstelling van die Yto trekker em vurkhyser reeks sowel as parte en spuitpompe

Address

Augsburgweg 6
Clanwilliam
8135

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 13:00

Telephone

+27832307014

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cederclan trekkers & implemente BK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share