Ceres Toyota

Ceres Toyota Jou betroubare Toyota handelaar in die hart van die Ceres Vallei! Ons bied nuwe en tweedehandse Toyota-voertuie en topdiens aan. Besoek ons vandag!

Kom ontdek die Toyota verskil met ons vriendelike span wat altyd gereed is om jou te help.

Die nuwe Toyota bZ4X is hier om die toekoms van bestuur te verander! ⚑πŸ”₯Stylvol. Slim. Vol elektries. 😍🚘Die bZ4X bring ’n...
19/05/2026

Die nuwe Toyota bZ4X is hier om die toekoms van bestuur te verander! ⚑πŸ”₯

Stylvol. Slim. Vol elektries. 😍🚘
Die bZ4X bring ’n hele nuwe ry-ervaring met moderne tegnologie, ongelooflike gemak en daai next-level Toyota kwaliteit wat almal ken. 🌍✨

⚠️ Belangrik om te weet: Die bZ4X is slegs op bestelling beskikbaar en nie in stock nie.
So as jy een van die eerstes wil wees om hierdie ongelooflike voertuig te besit, maak seker jy plaas jou bestelling vroeg! πŸ‘€πŸ”₯

Kontak Ceres Toyota vir meer inligting op 023 312 1057 en druk vir nuwe voertuig verkope om jou bestelling te plaas. ⚑


β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

The new Toyota bZ4X is here to change the future of driving! ⚑πŸ”₯

Stylish. Smart. Fully electric. 😍🚘
The bZ4X brings a whole new driving experience with modern technology, incredible comfort, and that next-level Toyota quality everyone knows and loves. 🌍✨

⚠️ Important to know: The bZ4X is available by order only and is not kept in stock.
So if you want to be one of the first to own this incredible vehicle, make sure to place your order early! πŸ‘€πŸ”₯

Contact Ceres Toyota for more information on 023 312 1057 and press for new vehicle sales to place your order. ⚑

Die nuwe Toyota FJ Cruiser kom met styl, krag en attitude! πŸ”₯Vanaf die 25 Mei 2026 gaan hierdie bold beauty amptelik besk...
19/05/2026

Die nuwe Toyota FJ Cruiser kom met styl, krag en attitude! πŸ”₯

Vanaf die 25 Mei 2026 gaan hierdie bold beauty amptelik beskikbaar wees by Ceres Toyota β€” en glo ons, jy wil hom definitief nie misloop nie! πŸ‘€πŸš™

Gebou vir avontuur. Gemaak om uit te staan. En reg om oral koppe te laat draai. πŸ’ͺ🌍✨
Of jy nou grondpaaie aanpak, die natuur gaan verken of net in styl wil arriveer… die nuwe FJ Cruiser is reg vir enige journey! 😍

Kom maak ’n draai, check hom uit en plaas jou bestelling vroeg β€” hierdie legende gaan beslis opslae maak! πŸ˜‰πŸ”₯

Bel ons op 023 312 1057 en druk vir nuwe voertuig verkope

πŸ“ Sien jou by Ceres Toyota vanaf die 25ste!


β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

The new Toyota FJ Cruiser is coming in HOT! πŸ”₯

From the 25 May 2026, this bold beauty will officially be available at Ceres Toyota β€” and trust us, you do NOT want to miss this one! πŸ‘€πŸš™

Built for adventure. Designed to stand out. Made to turn heads wherever it goes. πŸ’ͺ🌍✨
Whether you’re hitting the gravel roads, exploring the outdoors, or just want to arrive in serious style… the new FJ Cruiser is ready for every journey. 😍

Come through, check it out, and place your order early β€” this legend is guaranteed to make waves! πŸ˜‰πŸ”₯

Call us on 023 312 1057 and press for new vehicle sales

πŸ“ See you at Ceres Toyota from the 25th!

Die nuwe Toyota RAV4 is amper hier… en hy bring styl, krag en avontuur saam! 😍πŸ”₯Vanaf die 25 Mei 2026 gaan hierdie beauty...
19/05/2026

Die nuwe Toyota RAV4 is amper hier… en hy bring styl, krag en avontuur saam! 😍πŸ”₯

Vanaf die 25 Mei 2026 gaan hierdie beauty amptelik beskikbaar wees hier by Ceres Toyota β€” en glo ons, jy gaan hom self wil sien! πŸ‘€πŸš—

Meer modern. Meer gemaklik. Meer β€œWOW”. ✨
Of jy nou vir familie trips, dorp toe ry of jou volgende avontuur beplan… die nuwe RAV4 is gereed vir alles. πŸ’ͺ🌍

Kom maak ’n draai, check hom uit en plaas jou bestelling vroeg β€” hierdie een gaan vinnig harte steel!

Bel ons op 023 312 1057 en druk vir nuwe voertuig verkope

πŸ“ Sien jou by Ceres Toyota vanaf die 25ste!


β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

The new Toyota RAV4 is almost here… and it’s bringing style, power, and adventure with it! 😍πŸ”₯

From 25 May 2026, this beauty will officially be available at Ceres Toyota β€” and trust us, you’ll want to see it for yourself! πŸ‘€πŸš—

More modern. More comfort. More WOW. ✨
Whether it’s family road trips, everyday driving, or your next big adventure… the new RAV4 is ready for it all. πŸ’ͺ🌍

Come visit us, check it out, and place your order early β€” this one is going to steal hearts fast!

Call us on 023 312 1057 and press for new vehicle sales.

πŸ“ See you at Ceres Toyota from the 25th!

🚨 Belangrike Kennisgewing 🚨Beste kliente,Ceres Toyota sal van mΓ΄re af weer oop wees onder die huidige omstandighede. πŸ™Ne...
13/05/2026

🚨 Belangrike Kennisgewing 🚨

Beste kliente,

Ceres Toyota sal van mΓ΄re af weer oop wees onder die huidige omstandighede. πŸ™
Neem asseblief kennis dat die pas wel gesluit/toe is, maar ons span staan steeds gereed om julle te help waar moontlik.

Veiligheid bly ons eerste prioriteit, en ons waardeer elke kliΓ«nt se geduld en ondersteuning gedurende hierdie tyd.

Kontak ons gerus vir enige navrae of hulp.
023 321 1057
Bly veilig en kyk mooi na mekaar. ❀️



β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

🚨 Important Notice 🚨

Dear customers,

Ceres Toyota will be open again from tomorrow under the current circumstances. πŸ™
Please note that the pass is still closed; however, our team is ready to assist you wherever possible.

Safety remains our top priority, and we truly appreciate every customer’s patience and support during this time.

Please feel free to contact us for any enquiries or assistance. 023 312 1057
Stay safe and take care of one another. ❀️

12/05/2026
🌸 Gelukkige Moedersdag 🌸Vandag vier ons die ongelooflike mammas, oumas en moederfigure wat elke dag met liefde, krag en ...
09/05/2026

🌸 Gelukkige Moedersdag 🌸

Vandag vier ons die ongelooflike mammas, oumas en moederfigure wat elke dag met liefde, krag en omgee ons lewens mooier maak. πŸ’–
Dankie vir elke opoffering, elke gebed, elke drukkie en elke kilometer wat julle saam met julle families aanpak. Julle is die hart van elke huis.πŸ’

Mag julle dag gevul wees met liefde, vreugde en spesiale oomblikke saam met julle geliefdes.

✨ Happy Mother’s Day aan al die wonderlike mammas! ✨



β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

🌸 Happy Mother’s Day 🌸

Today we celebrate the incredible moms, grandmothers, and mother figures who make our lives brighter every day with their love, strength, and care. πŸ’–

Thank you for every sacrifice, every prayer, every hug, and every mile travelled alongside your families. You are the heart of every home. πŸ’

May your day be filled with love, joy, and special moments shared with your loved ones.

✨ Happy Mother’s Day to all the amazing moms! ✨

πŸ”₯ Die Toyota Corolla Cross wag vir jou! πŸ”₯Met FutureDrive van Toyota Financial Services kan jy nou makliker as ooit in jo...
08/05/2026

πŸ”₯ Die Toyota Corolla Cross wag vir jou! πŸ”₯

Met FutureDrive van Toyota Financial Services kan jy nou makliker as ooit in jou droomkar klim.

🚘 Vanaf net R4 799 p/m
πŸ“ 20 000km per jaar
πŸ’° 10% deposito
πŸ“† 48 maande termyn

βœ”οΈ Laer maandelikse paaiemente
βœ”οΈ Kort en buigsame finansiering
βœ”οΈ Buigsame opsies aan die einde van jou termyn

Moenie uitmis nie geldig tot 31 Julie 2026 β€” ry weg in die Corolla Cross vandag nog! 😍

πŸ“ž Kontak Ceres Toyota
by 023 312 1057 vir meer besonderhede.


--------------------------------------------------------------------------

πŸ”₯ The Toyota Corolla Cross is waiting for you! πŸ”₯

With FutureDrive from Toyota Financial Services, getting into your dream car is now easier than ever.

🚘 From only R4 799 p/m
πŸ“ 20 000km per year
πŸ’° 10% deposit
πŸ“† 48-month term

βœ”οΈ Lower monthly instalments
βœ”οΈ Short, flexible finance terms
βœ”οΈ Flexible end-of-term options

Don’t miss out valid till 31 July 2026β€” drive away in the Corolla Cross today! 😍

πŸ“ž Contact Ceres Toyota
on 023 312 1057 for more details.

06/05/2026

Om Genuine Parte op jou voertuig te gebruik, help met die algehele veiligheid en werkverrigting, en hou jou motor in goeie toestand. Sodat jy van hier tot daar kan reis. Want ons is hier. Vir die lewe.



β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

Using Genuine Parts on your vehicle helps with the overall safety and performance, keeping your car in good condition. So you can travel from here to there.
Because we're here. For life. ​ ​

β›½πŸ”₯ Brandstofpryse wat sin maak! πŸ”₯β›½Moenie dat hoΓ« petrolpryse jou stop nie – by Puma en Astron hou ons dit bekostigbaar v...
06/05/2026

β›½πŸ”₯ Brandstofpryse wat sin maak! πŸ”₯β›½

Moenie dat hoΓ« petrolpryse jou stop nie – by Puma en Astron hou ons dit bekostigbaar vir jou sak! πŸ’Έ

Kom vul vandag nog en ervaar goeie pryse, vriendelike diens en vinnige stoppe wat jou weer op die pad kry sonder stres πŸš—πŸ’¨

πŸ“ Ry verby en sien self hoekom almal hier kom volmaak!

πŸ’” Met diep hartseer neem ons afskeid πŸ’”Na 19 jaar van toewyding en harde werk moet ons ongelukkig vir Jabez, een van ons ...
04/05/2026

πŸ’” Met diep hartseer neem ons afskeid πŸ’”

Na 19 jaar van toewyding en harde werk moet ons ongelukkig vir Jabez, een van ons mees gerespekteerde tegnici, groet.

Jabez was baie meer as net ’n kollega – hy was ’n pilaar in die werkswinkel, iemand op wie ons altyd kon staatmaak. Oor die jare het hy nie net sy werk met trots en uitnemendheid gedoen nie, maar ook sy kennis gedeel en klompie mense hier in die werkswinkel opgelei en gevorm. Baie van ons spanlede wat vandag sterk staan, dra nog steeds die lesse wat hy vir hulle geleer het.

Sy ervaring, geduld en karakter het gemaak dat baie mense opkyk na hom – as ’n mentor, ’n voorbeeld en ’n ware vakman.

Dit is moeilik om so ’n groot deel van die span te laat gaan. Sy teenwoordigheid gaan diep gemis word – in die werkswinkel en in die harte van almal wat hom geken het.

Dankie Jabez, vir 19 jaar se onskatbare diens, toewyding en nalatenskap. Jy laat ’n leemte wat nie maklik gevul sal word nie. πŸ’”

Sterkte met jou nuwe pad vorentoe – jy sal altyd deel van die Ceres Toyota familie bly. πŸ™

Address

112 Voortrekker Street
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27233121057

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ceres Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ceres Toyota:

Share

Category